Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ambiance Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 28, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ambiance Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Menlopark in Pretoria. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby die winkelsentrums, vermaakgeriewe en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die N1.

Die gastehuis beskik oor 'n gerieflike kamer wat pragtig versier is en 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed bied. Die kamer het 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die kamer word skoongemaak en vars linne en handdoeke word voorsien op aanvraag. Ander geriewe sluit verwarmers, haardroërs, strykgeriewe en gratis WiFi in.

Ambiance is sentraal geleë in Pretoria net 2,1 km van die universiteit, 3,4 km van Loftus Versveld-stadion en 1,5 km van Menlopark Hoërskool af.

Die eiendom het sonpanele en 'n rugsteunkragstelsel en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, stylvol en goed geleë. Baie dankie vir jou gasvryheid, ons het baie lekker gebly. Alles was perfek!
Jun 2024
Teleni S
Saam met lewensmaat
5.0
Really enjoyed my stay. The room was clean, neat and big.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Caroll H
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief my go-to in PTA. Ja. Baie stil en privaat. Ruim parkeerplek. Skoon en netjies binne. Smaakvol gemeubileer. Dit is baie gerieflik geleë. Gee...
Sien meer
Feb 2024
Fredre D
5.0
Pragtige en veilige verblyf. Heerlik gebly in 'n pragtige plek! Baie veilig en stil. Definitief hoogs aan te beveel.
Des 2023
Irma M
Gesin met tieners
5.0
Lieflike verblyf. Gasvrye, goed toegeruste, pragtige wooneenhede. Rustige, veilige, stil omgewing. Beveel heelhartig aan.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3de Straat 28, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Ambiance Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 28, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0N2ExOWM1LWRkMjQtNDk4Ni1hZDZmLWMyMzhjMTI4NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 28 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.762816 28.249116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345