Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambiante House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mindre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Ambiante House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lochner B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner B

Het net oornag.

Baie lekker gebly, dankie.

Danie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Ek sal definitief weer by Ambiante House gaan oorbly!

Baie skoon en netjiese kamers met alles wat mens nodig het. Baie vriendelik ontvang en op die hande gedra.

Amanda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Rustig, vriendelik, home away from home.

Die plek self is mooi en binne is alles wat jy nodig het. Die omgewing is baie rustig. Die gasvrou was 'n blyplek. Kon ek nie meer voor gevra het nie. Enige tyd sal ek weer daar gaan bly!

Schalk B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Vriendelike gasvrou en uitstekende verblyf.

Ons het 'n fantastiese kuier gehad. Alles was mooi skoon en netjies, ons gasvrou was baie vriendelik en het ons met 'n glimlag verwelkom. Badkamers netjies en skoon, stort lekker groot en gemaklik. Heerlike kuierarea waar ons lekker gesit en gesels het. Die swembad is ook lekker groot en pragtig skoon. Meer as genoeg privaatheid al bly die eienaar self op die perseel. Voertuie word binne parkeer en die area is lekker rustig en veilig. Sal beslis weer bespreek.

Inge D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge D

Sal gerus weer daar bly en beveel dit gerus aan.

Was 4 volwassenes wat laerskool netbaltoernooi kom ondersteun het. Ma van die kind, Ouma en Oom van die Kaap en sy vrou. Ambiance was ideaal om ons familie-reünie te kon deel en het in ons behoeftes voorsien. Rustige area met veilige op-terrein parkering.

Clearesa L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clearesa L

Rustigheid netjies.

Baie lekker gebly en dit is baie rustig.

Marc A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc A

The best! Very clean and the landlord is awesome.

Will definitely go there again and will also recommend other family members and friends to Ambiante House. Lovely atmosphere, our stay was awesome.

Marc A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc A

Awesome accommodation, awesome owners.

The accommodation at Ambiante House was excellent, but the hospitality of the owners and their family made it even better. They made us feel welcome from the start. We would stay there anytime.

Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Fantasties.

Lekker blyplek naby Spar.

Jason K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

Mindre made us feel very welcome on arrival. A very comfortable overnight stay.

Will definitely stay there again and will recommend Ambiante House to others.

Lance P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance P

Pleasant stay with comfortable en suite rooms.

Our host was very warm, friendly, and hospitable. Our rooms were cleaned daily. Upon return from a day out, we were met with tasty cupcakes in our rooms which we could enjoy with complimentary coffees and teas.

Johann V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Heerlik.

Ek was bederf met 'n lekker kaaskoek, sjokolade ens! Baie dankie!

Eugené P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugené P

Excellent service and the most friendly host.

We enjoyed our stay at Ambiante. The host went out of her way to make everything easier for us. Would 100% recommend booking.

Chandre J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre J

The most friendliest hostess.

Thank you for the kindness that you showed me and my husband. You really are a remarkable human being, may God's blessings always be with you. May your business prosper.

Heidi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Excellent.

Thanks so much to the friendly hosts for your great customer service and having us at your beautiful guest house. Will visit again and recommend to anyone going to George.

Adele C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Lekker, gemaklik en gasvry.

Bankie dankie Sipho en Marinda, julle is die beste en julle vriendelikheid en gasvryheid spreek vanself. Ons sal verseker julle aanbeveel en weer terugkom.

Gert V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Ongelooflik lekker gebly.

Waarde vir geld, dit was perfek!

Andre O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Baie netjies.

Wonderlike plekkie om rustig te wees.

Willie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R

Uitstekende, vriendelike, netjiese verblyf.

Rustig netjiese tuin, baie veilig.

Marie-louise L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise L

Rustige woonbuurt. Kliëntediens puik.

Rustige woonbuurt. Kliëntediens puik. Sal aanbeveel vir vriende en familie. Dankie vir die gasvryheid.

Jg D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg D

Gemaklik, goedkoop, veilig, en baie netjies.

Dis beslis waarde vir geld. Ek het elke dag 'n skoon kamer gekry, elke dag 'n dingetjie in my yskas, en 'n lekker koue bier met my aankoms. Ek sal definitief weer terug wees.

Rian G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian G

Baie lekker.

Die gasvrou het al vroeg kontak gemaak en vir ons alles reg gekry om te braai en rugby te kyk. Sy is baie vriendelik en opreg. Ons sal dit regtig aanbeveel.

Benjamin G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin G

Feeling home.

Warm welcoming make me feel like home. After 24 hours travelling, it was my first sight of SA. Mindre has been a perfect host to me, enabling to reload batteries. Special mention for breakfast, very juicy in a delightful decorated house. Needless to write that I do recommend. Ben.

Degraaf U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Degraaf U

Ongelooflike ervaring.

Vriendelike diens. Netjiese plek. Gerieflike kamers.

Vivienne P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne P

Dit was eersteklas.

Mindre was een van die vriendelikste en flikste gasvrouens wat ek nog ooit ontmoet het. Dankie vir 'n uitmintende ervaring.

Ambiante House se terugvoer

Baie dankie Viviene

Ambiante House
Erica O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica O

Very pleasant stay.

Very clean and comfortable. Friendly and accommodating host. Enjoyed our stay very much!

Renaldo C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo C

Heerlik, vriendelike diens en Mindre was die ideale gasvrou.

Mindre gave attention to detail, spesifiek met die verpakking van ons piekniekmandjie die een dag en kospakkies wat ons vroegoggend by die lughawe kon geniet.

Ambiante House se terugvoer

Ahh dankie Renaldo, julle was sulke lekker gaste. 'n Fees Om hier te hê.

Ambiante House
Corne P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P

Huislike bederf in mooi tuin.

Rustige atmosfeer, mooi tuin, gerieflike kamers wat altyd skoon was. Mindre is 'n uitstekende gasvrou wat ons spesiaal laat voel het en bederf het met heerlike koffie, goeie raad, oulike voorstelle van plekke om te besoek, hulp in krisisse en altyd vriendelik. Sy het ons gesin telkens verras met iets spesiaal. Groot kuierarea waar ons kon braai en swem. Wens ons kon langer gekuier het.

Ambiante House se terugvoer

Corne dit was n Fees Om julle by ons te hê. Baie dankie vir julle.

Ambiante House
Leon D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Vriendelik, behulpsaam en opreg.

Lekker geslaap. Veilig gevoel.

Charmain V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Pragtig!

Sal Ambiante sterk aanbeveel. Pragtige, ruim, superskoon kamers. Baie vriendelike gasvrou wat die heerlikste pekaneuttert bak!

Chantal L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Really beautiful, peaceful and very cozy room. Everything was perfect and the hosts were super friendly and helpful.

I will never stay anywhere else when I visit george.

Caylin F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin F

Amazing!

Mindre en staff was very welcoming and friendly on arrival and check out. The area is secure and safe and the room was neat, clean and very spacious!

Wilana B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilana B

Vriendelikste gasvryheid!

Pragtige plek, vriendelike mense en ek was mal oor Willis!

Ambiante House se terugvoer

Ag baie dankie, ons waardeer die mooi resensie.

Ambiante House
Menante L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menante L

Bedagsame, vriendelike ontvangs al bly jy net 1 aand!

Die eienaar was baie besorgd omdat ons so laat eers daar kon uitkom en ons is baie vriendelik ontvang, ten spyte van die tyd van die nag. Die kamer was pragtig, netjies en ons het werklik baie lekker geslaap. Die ontbyt is vir seker iets om oor huis toe te skryf. Ons sal Ambiante ten sterkste aanbeveel vir enige reisiger.

Bronwan W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwan W

Absolute stunning B&B.

Delicious breakfast and real value for money. Very friendly staff and owner, the place was clean and neat. Quiet area and very safe. Will definitely return soon and would definitely recommend it.

Henriko O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henriko O

Very nice, awesome people.

I stayed there starting 25 December and got gift bag with wine and merry Christmas it is very nice. Felt very welcome and safe there will definitely stay there again in future.

Denwyne J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denwyne J

Comfortable, nice and quiet and definitely a place to come back to.

Beautiful setting. Nice and quiet. Very neat. Friendly host. Will definitely come back.

Wynand K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Baie netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs en baie lekker ontbyt. Sal beslis weer daar bly as ek weer in George moet oorslaap.

Berno D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berno D

Perfekte verblyf vir sakereisiger.

Ambiante was ideaal vir my besigheidsdoeleindes. Dit is naby genoeg aan die dorp asook ver genoeg dat dit nie voel asof mens in die dorp self is nie. Die kamer was perfek met al die nodige belangrike items. Die ontbyt was ook wonderlik gewees en ek sal dit beslis aanraai vir enige besigheidsmens.

Marie S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Lieflike gastehuis.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die gasvrou het die ekstra myl gestap vir ons wat 'n biejie moeg en ontwrig was ná 'n lang reis en 'n mediese prosedure. Heerlik gerus en geëet. Baie dankie!

John & Tersia W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John & Tersia W

Dit was fantasties.

Die kos was baie goed en lekker. Die kamer was skoon en netjies, die diens uitstekend.

Marie H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Kon nie werklik rustig kuier nie, aangesien ek vir werk daar was. Sal definitief aanbeveel vir ander kollegas.

Sal verblyf aanbeveel vir kollegas.

Zylia V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylia V

Dit was regte 'n baie aangename ervaring.

Ek het dit gerieflik gevind, maar 'n verwarmer, elektriese kombers of winterlakens vir die winter sal dalk die verblyf net bietjie warmer maak. 'n Baie aangename ervaring. Dit is regtig skoon en gerieflik. Die heerlikste ontbyt. Ek het altyd welkom gevoel.

Zylia V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylia V

Dit is my tweede keer by Ambiante. Ek voel tuis en die verblyf is uitsonderlik gerieflik.

Dankie vir 'n skoon, veilige gastehuis. Almal vriendelik. Die ontbyt is 'n treffer. Die gastehuis is in alle opsigte baie gerieflik. Dit is in 'n stil omgewing so 'n mens kan waarlik uitrus.

John & Tersia W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John & Tersia W

Die kos was uitstekend, die kamer netjies en die personeel vriendelik en bedagsaam.

Sien die sterre hieronder.

John L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

A delightful guest house with an equally delightful host

We were very pleasantly surprised when we arrived at Ambiante. The bedroom was well equipped with a very comfortable bed. The en suite shower room was very well presented with a very good powerful shower. We only stayed one night and following a good nights' sleep the breakfast was plentiful and well presented.

Luna N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luna N

Minre en Nellie is ongelooflik gasvry en hulle het ons soos familie laat voel.

Ons het vir 10 dae by Ambiante vertoef. Hulle diens was ongelooflik en hulle het ons baie bederf. Die ontbyt was heerlik en niks was te veel gevra nie. Ek sal enige tyd terug gaan soontoe.

Ewald L - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald L

Een woord: RUSTIG!

Die beste ontbyt in jare!

Jarne B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarne B

Dit was verskriklik lekker, en ek sal DEFINITIEF weer soontoe gaan en dit vir almal aanbeveel!

Dit is 'n wonderlike plek, lekker rustig en baie mooi. Die kliëntediens is baie goed en mens voel baie tuis! Die kamers is baie mooi, modern en lekker ruim. Die ontbyt is verskriklik lekker en daar is baie keuses. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Yvonne-k. E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne-k. E

Very friendly host and really good breakfast

The only thing to criticize was the small room without any view at all supplied to us (We booked Room 1 to have the view, but received another smaller room on arrival instead).

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werdastraat 18, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYWE1NDI1LWY2MzQtNGRmNC1iOWRjLTIwYjdlMmIwNGU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 18 Werda Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.949336445799 22.406516969204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang