Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambiante House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werdastraat 18, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ambiante House is goed geleë in 'n stil woonbuurt onder die Outeniekwaberge in Blanco in George.

Gerieflike verblyf word gebied in 4 smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n gerieflike sitarea en 'n patio met 'n uitsig oor die tuin en die swembad. Die buitebraai-area is ideaal vir heerlike someraande. Geniet 'n heerlike ontbyt soggens, of vir die vroeë voëls kan 'n versnaperingpakkie teen 'n ekstra koste gereël word.

Die gastehuis kan voorsiening maak vir spesiale funksies, waar mens vriendelike gasvryheid kan geniet met 'n uitsig oor die berge en die rustigheid van die tuin.

Die gastehuis is ideaal geleë 6,8 km vanaf die middedorp, 1,5 km vanaf Fancourt Gholfbaan, 7,6 km vanaf George Lughawe, en 15,5 km vanaf Heroldsbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Ambiante House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mindre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Werdastraat 18, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ambiante House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werdastraat 18, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYWE1NDI1LWY2MzQtNGRmNC1iOWRjLTIwYjdlMmIwNGU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 18 Werda Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.949336445799 22.406516969204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang