Ambiante House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Werdastraat 18, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ambiante House skuil aan die voet van die Outeniekwaberge in die rustige voorstad Blanco in George.
Gerieflike verblyf word in 4 smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 'n gerieflike sitarea en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembad. Die buitebraai-area is ideaal vir someraande. Geniet soggens ontbyt en vir diegene wat vroeg uit die vere is, kan 'n peuselhappie-pakkie gereël word teen ekstra koste.
Die gastehuis is toegerus vir spesiale funksies waar gaste die vriendelike gasvryheid tesame met 'n uitsig op die berge en oor die tuin kan geniet.
Die gastehuis is ideaal geleë net 6,8 km vanaf die middedorp, 1,5 km vanaf Fancourt Gholfbaan, 7,6 km vanaf George Lughawe en 15,5 km vanaf Heroldsbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mindre Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 75
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Werdastraat 18, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
- Gaste dink Ambiante House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Werdastraat 18, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang