Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambient Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 9, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ambient Place bied jou 2 aparte selfsorg-suites, met hul eie privaat ingange. 'n luukse 3-ster (TGCSA Graded) instansie, smaakvol versier en ruim. Ideale verblyf vir die besigheids-, vakansie- of mediese reisiger. Ambient Place bied selfsorgverblyf, met 'n opsie van 'n heerlike ontbyt wat op jou gemak in die suite geniet kan word.

Die Kalahari-suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die Duchess-suite 'n koningingrootte-bed het. Albei hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, en yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af en word gratis WiFi gebied. Hierdie verblyf maak gebruik van sonkrag en rugsteunbatterye. Ons gastesuites se ligte, proppe, satelliet-TV en Wi-Fi sal tydens beurtkrag werk.

Pinelands, bekend vir sy boomryke lanings, aantreklike grasdakhuise en dorpsatmosfeer was die eerste Tuinstad van Suid-Afrika. Ervaar die geur van dennenaalde in die somer, en geniet jou verblyf in hierdie mees skilderagtige voorstad. Pinelands is Kaapstad se mees sentraal geleë voorstad, met maklike gerieflike toegang tot alle snelweë in enige rigting insluitend die N1, N2, M5 en M7.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Ridge-weg 9, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ambient Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 9, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd920f672ac9c3d09b7d368ecf4a98f83323efa142a6c99931e6aae489b38ebd608ae856cd7edf776727f3ab31214e558b3a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 Ridge Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.937290678151 18.50083976984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang