Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambiente Budget Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Melissa Anneley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Ambiente Budget Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johlette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S

Baie lekker en baie gerieflik.

Dit was 'n baie aangename gastehuis met alles wat ons nodig gehad het vir ons oornagverblyf.

Anastasha S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S

Great place.

Very friendly place to stay at.

Andries D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Ons het die verblyf geniet.

Vriendelike diens en baie sentraal geleë. Het aan ons vereistes voldoen.

Myrtle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Myrtle M

Dit was glad nie die moeite werd nie.

Ek het glad nie lekker gebly daar nie. Swak diens. Die plek is nie netjies nie, en dit is nie die geld werd nie. Sal niemand aanbeveel om daar te gaan bly nie.

Keaobaka E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keaobaka E

I've enjoyed my stay with my family.

The place was clean and well equipped and also security as well and near the mall. God bless.

James B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James B

Satisfactory for a quick stop.

Fine for a quick stopover. Although it sleeps 4, it is more suitable for 2. The fallen pods from the large tree outside gave a pungent smell, which wasn't very pleasant. The shower water was quite temperamental.

Lana M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lana M

Bland is die beste beskrywing.

Bland is beste om die plek te beskryf, nie goed nie, nie sleg nie.

Hester D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Netjies en goed georganiseerd m.b.t. sleutels.

Goed geleë en veilig.

Rebohile L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebohile L

Batho Pele, she sent me the schedule for load shedding. Best!

Very helpful. Perfect.

Ambiente Budget Accommodation se terugvoer

Thanks for the lovely review!

We look forward to welcoming you again.

Have a lovely day
Melissa

Ambiente Budget Accommodation
Frannie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frannie V

Baie vriendelik gehelp om die sleutels te bekom vir die slaapeenhede.

Die eenhede was skoon en netjies, stil omgewing. Ons het net oorgeslaap vir 1 nag.

Agna L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agna L

Goed ingerig en gemaklik.

Mooi skoon, netjies en goed ingerig. Sal graag lig by buite deur wil hê. Goeie waarde.

Ansie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Het baie lekker gebly en die mense was baie vriendelik.

Ambiente Budget Accommodation se terugvoer

Dear Dean,

Thank you for the great ranking. We look forward to accommodate you again in the future!

Warm regards,
Ambiente Guesthouse

Ambiente Budget Accommodation
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesiastraat 13, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa625d7b2f2721423350aefe3e8ab44223d2a52e4d85364e4868eb72c82af3607382c8c1aaa9efdfebcc305581bf6fee6dd59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Freesia Street Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435616669296 21.260902121513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang