Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambiente Budget Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Johlette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker en baie gerieflik. Dit was 'n baie aangename gastehuis met alles wat ons nodig gehad het vir ons oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasha S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Great place. Very friendly place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het die verblyf geniet. Vriendelike diens en baie sentraal geleë. Het aan ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrtle M
1 nag
1.0
Mrt 2024

Dit was glad nie die moeite werd nie. Ek het glad nie lekker gebly daar nie. Swak diens. Die plek is nie netjies nie, en dit is nie die geld werd nie. Sal niemand aanbeveel om daar te gaan bly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Keaobaka E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

I've enjoyed my stay with my family. The place was clean and well equipped and also security as well and near the mall. God bless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Satisfactory for a quick stop. Fine for a quick stopover. Although it sleeps 4, it is more suitable for 2. The fallen pods from the large tree outside gave a pungent smell, which wasn't very pleasant. The shower water was quite temperamental.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lana M
1 nag
2.4
Aug 2023

Bland is die beste beskrywing. Bland is beste om die plek te beskryf, nie goed nie, nie sleg nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Hester D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Netjies en goed georganiseerd m.b.t. sleutels. Goed geleë en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebohile L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Batho Pele, she sent me the schedule for load shedding. Best! Very helpful. Perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa Anneley
Ambiente Budget Accommodation
Thanks for the lovely review! We look forward to welcoming you again. Have a lovely day Melissa

Frannie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Baie vriendelik gehelp om die sleutels te bekom vir die slaapeenhede. Die eenhede was skoon en netjies, stil omgewing. Ons het net oorgeslaap vir 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Melissa Anneley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesiastraat 13, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa625d7b2f2721423350aefe3e8ab44223d2a52e4d85364e4868eb72c82af3607382c8c1aaa9efdfebcc305581bf6fee6dd59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Freesia Street Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435616669296 21.260902121513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang