Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambleside House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springfield-weg, Ambleside Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ambleside House bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol ingerigte kothuis aan die Klein Tugela-rivieroewer. Ambleside House is op 'n plaas 3,2 km buite die dorpie Winterton.

Die kothuis het 3 slaapkamers, waarvan 1 op die boonste verdieping en 2 van die kamers het en suite-badkamers met 'n stort. Elkeen van die 3 slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens en 'n stapelbed in die solderarea. Daar is ook 'n ekstra badkamer onder. Die ander kamer wat onder is, het toegang tot die aangrensende badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n toonbank in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n houtkaggel vir koue wintersaande en 'n TV met Netflix, 'n DVD-speler, 'n musieksentrum en WiFi.

Die leefarea se dubbeldeure lei tot 'n beskutte area op die dek. Die groot houtdek het 'n uitsig oor die rivier na die Drakensberge en is die ideale plek vir kuier, braai of skemerkelkies.

Daar is ook 'n braai-area buite aan die rivieroewer en onder pragtige populierbome wat skadu bied. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan en 'n piekniek op die grasperk hou of in die nuwe Jacuzzi met sitplek vir 8 gaste ontspan. Daar is ook 'n vuurput links van die kothuis met 'n pragtige uitsig. Daar is ook 'n buitestort vir warm aande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bernice M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful mini vacation. Just a beautiful, peaceful spot where your every need was catered for. Thank you for an outstanding stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Annalise V
Gesin met tieners
5.0
Ons het die rustige omgewing en natuurskoon geniet. Die huis se dekor is smaakvol.
Des 2023
Zieldre K
Gesin met tieners
5.0
Lovely comfortable house with all the amenities. The house is very comfortable and lovely decorated. The big patio overlooking the rive...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Mark D
Saam met vriende
4.8
Ideal location that was very peaceful. The house is lovely with spacious rooms. Very warm rooms at night. The kitchen is fully equipped...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Jessica R
Gesin met klein kinders
4.4
Lovely cottage. We enjoyed the quietness and the rapid river flow. It was a peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Springfield-weg, Ambleside Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ambleside House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springfield-weg, Ambleside Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb82ab1600066f5b54f6a54e33670613b741ce3f8e745bfa24fef56020119549bccf4d86d90d7ff767f94ff19a4bb25af108a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Springfield Road Ambleside Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.80548570692 29.539693139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang