Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambleside

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 2, Umtentweni, Port Shepstone, 4236, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ambleside is in die lieflike dorpie Umtentweni, 2 km noord van Port Shepstone, geleë.

Die verblyf bestaan uit 4 individuele selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met OpenView, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, stoofplaat, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, en braaigeriewe. The East Wing is 'n 3-verdiepinghuis met slaapplek vir 10 gaste. Die Suidvleuel bestaan uit 'n ateljeewoonstel en 'n kamer langsaan met 'n tussendeur, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die Noordvleuel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die ateljee is oopplan en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die eenhede kyk uit oor die sprankelende sonverhitte swembad, Jacuzzi en lieflike tuin met 'n stroompie wat daardeur loop. Alle eenhede kan saam bespreek word. Neem asseblief kennis, musiek en partytjies word nie toegelaat nie.

Die eienaars woon by Ambleside en is beskikbaar om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Gesellige en goedgemanierde troeteldiere is welkom deur vooraf ooreenkoms, maar daar sal 'n ekstra koste wees.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 4de Laan 2, Umtentweni, Port Shepstone, 4236, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ambleside het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 2, Umtentweni, Port Shepstone, 4236, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwf4tHqZClCW40rdK11iqju8hnSvPK2NjjvTq58Wp88LrkUTwIH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 2 Fourth Avenue Umtentweni 4236 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.717211936041 30.475478768349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang