Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ame Rest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marco H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. We received a very warm welcome and I would recommend Ame Rest to anyone any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Friendly convenient pleasant. Ezilke was very friendly and helpful, and made us and our doggos feel right at home. It's a neat little spot, perfect for a layover heading to the Cape, and it was very helpful that our dogs were safe and able to move about freely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezilke
Ame Rest
Dankie julle. Voorspoed met die nuwe seisoen in julle lewe. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Ockert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike diens. Ons was vreeslik welkom laat voel met ons aankoms. Die verblyf was netjies en alles wat verwag kon word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phoka M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The place is beautiful and lovely, and we received a warm welcome at the place. I enjoyed my stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely and basic, clean, convenient location, friendly host, very secure. The unit is basic and very clean, in a very safe neighbourhood. The communication with the owner was friendly, fast and easy. Would recommend to anybody looking for a unit with the convenience of getting back on N1. Lovely in all aspects, thank you for making our stay pleasurable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneke R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Dit was 'n lekker slaap! Ons het baie lekker gebly. Ons baba woef was welkom en het lekker gespeel op die gras. Die kamer was netjies en goed ingerig. Ons kon baie vroeg uitklok sonder om iemand te pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annalien J
1 nag
4.6
Mei 2024

Dankbaar en voorstel. Heerlik geslaap. Warm gestort. En koffie. Gasvrou stiptelik, vriendelik, behulpsaam, selfs laatnag. Sal voorstel dat die sypaadjie en ingang by groot hek aandag geniet. Lae voertuie kry skade!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teuns M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit is definitief ons nuwe oornag stopplek in Bloemfontein. Die ligging is perfek, baie naby aan die hoofweg, so glad nie 'n probleem nie. Ons het gehou van die parkering opset, dit is veilig en maklik gewees vir ons voertuig met 'n sleepwa. Die eienaar is vriendelik en toeganklik en laat jou sommer tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uiters goeie waarde vir geld. Netjies en keurig met uitstekende diens. Uiters goeie waarde vir geld. Baie netjies en keurig uiteengesit. Die wonderlikste was die eienaar se vriendelike en hulpvaardige diens en sommer net omgee na 'n lang dag se reis. Ons sal beslis weer daar oornag en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lovely stay. Home away from home. The hostess went out of her way. The hostess even contacted me to see if we arrived home safely. Thank you for a wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ezilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plooy-singel 82, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d559295c596dd6846aa63d140fd75e9bb2a17acd823ffce45a5799d7ef3cc74fa5a327ba5247872e043eef1f2b2d854842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 82 Du Plooy Crescent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.134480597707 26.171701907879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang