Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ame Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ezilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Ame Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jessica P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Friendly convenient pleasant.

Ezilke was very friendly and helpful, and made us and our doggos feel right at home. It's a neat little spot, perfect for a layover heading to the Cape, and it was very helpful that our dogs were safe and able to move about freely.

Ame Rest se terugvoer

Dankie julle. Voorspoed met die nuwe seisoen in julle lewe. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Ame Rest
Ockert S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S

Vriendelike diens.

Ons was vreeslik welkom laat voel met ons aankoms. Die verblyf was netjies en alles wat verwag kon word.

Phoka M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoka M

The place is beautiful and lovely, and we received a warm welcome at the place.

I enjoyed my stay there.

Alex D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex D

Lovely and basic, clean, convenient location, friendly host, very secure.

The unit is basic and very clean, in a very safe neighbourhood. The communication with the owner was friendly, fast and easy. Would recommend to anybody looking for a unit with the convenience of getting back on N1. Lovely in all aspects, thank you for making our stay pleasurable.

Annalien J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien J

Dankbaar en voorstel.

Heerlik geslaap. Warm gestort. En koffie. Gasvrou stiptelik, vriendelik, behulpsaam, selfs laatnag. Sal voorstel dat die sypaadjie en ingang by groot hek aandag geniet. Lae voertuie kry skade!

Teuns M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teuns M

Dit is definitief ons nuwe oornag stopplek in Bloemfontein.

Die ligging is perfek, baie naby aan die hoofweg, so glad nie 'n probleem nie. Ons het gehou van die parkering opset, dit is veilig en maklik gewees vir ons voertuig met 'n sleepwa. Die eienaar is vriendelik en toeganklik en laat jou sommer tuis voel.

Lize P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Uiters goeie waarde vir geld. Netjies en keurig met uitstekende diens.

Uiters goeie waarde vir geld. Baie netjies en keurig uiteengesit. Die wonderlikste was die eienaar se vriendelike en hulpvaardige diens en sommer net omgee na 'n lang dag se reis. Ons sal beslis weer daar oornag en kan dit sterk aanbeveel.

Linda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Lovely stay. Home away from home. The hostess went out of her way.

The hostess even contacted me to see if we arrived home safely. Thank you for a wonderful weekend.

Sarel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M

Netjies en goed ingerig.

Was baie goed en vriendelik ontvang, omgewing is stil en veilig, het baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan.

Naeema L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naeema L

Professional, excellent service by host. Home away from home, definitely highly recommended to everyone.

I would highly recommend this establishment. The Host is phenomenal, the venue is cosy, neat & clean. The environment is friendly, safe and convenient. A home away from home. Will definitely recommend this Airbnb to everyone. Wonderful 2 weeks living and working in Bloemfontein staying at Ame Rest.

Ame Rest se terugvoer

Baie dankie Nemo, absolute Blessing meeting you.

Ame Rest
Janine F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Beste waarde vir geld.

Ons sal vir seker weer daar slaap. Ons is bederf met 'n bottel kookwater vir koffie tydens loadshedding. Ek is mal oor wat hulle met so 'n klein spasie gedoen het. Ons beveel definitief hierdie plekkie aan.

Nicolene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D

Amazing!

Super friendly host. Will definitely go back again when visiting Bloemfontein again in the future! 5 stars is not enough!

Christiaan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G

Baie lekker.

Baie lekker gebly, perfekte plekkie as jy af ry Kaap toe en 'n plekkie soek om oor te slaap.

Kobus U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U

Vriendelik ontvang en plek is netjies.

Sal graag 'n TV met DStv wil sien in die kamer.

Ame Rest se terugvoer

Baie dankie vir die Resensie Kobus.
Was n plesier om julle by Ame Rest te hè.

Groete
Ezilke
Ame Rest

Ame Rest
Jane C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane C

Convenient location, in a lovely tranquil garden with a kind, considerate and interesting host.

We booked our stay at the last minute and were graciously received by Elzke and her family. We were warmly welcomed, provided with everything we needed but also given our privacy and opportunity to rest after a long journey. Can highly recommend this spot.

Cherice P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherice P

Gasvry, netjies, skoon.

Ontvang met gasvryheid, netjiese verblyf, perfek vir oorslaap gedurende reistyd.

Louise M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Lekkerste koppie koffie na 'n lang pad!

Super vriendelike gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons welkom en gemaklik te laat voel. Verblyf is stylvol, skoon en perfek vir oornag. Definitief as 'n gunsteling gestoor!

Alec V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alec V

Skoon, netjies, veilig.

Perfekte plek vir 'n aand oorslaap na 'n lang reis. Vriendelike gasvrou en skoon, netjiese verblyf. Sal sterk aanbeveel.

Ntene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ntene K

We didn't stay the whole stay.

We need to be reimbursed our money back please.

Ame Rest se terugvoer

Good day, Geraldine
We at Ame Rest endeavour to give our clients the very best service and accommodation at all times.
We accepted your explanation of early departure due to a family crisis, offered our condolences, and wished you safe travels.
Ame Rest currently operates on 100% occupancy. For you to not only criticise our establishment, but also demand a refund is unfortunately totally unacceptable to us.
We wish you a happy and prosperous New Year.

Ame Rest
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plooy-singel 82, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d559295c596dd6846aa63d140fd75e9bb2a17acd823ffce45a5799d7ef3cc74fa5a327ba5247872e043eef1f2b2d854842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 82 Du Plooy Crescent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.134480597707 26.171701907879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang