Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ame Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plooy-singel 82, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ame Rest bied gerieflike oornagverblyf in Fichardtpark, Bloemfontein. Hierdie eenheid is in 'n veilige area, dit is op die eienaar se perseel geleë en is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek of oornagverblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie bied verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, lugbraaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware insluit. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste maak gebruik van die swembad.

Die eiendom is naby Life Rosepark Hospitaal (3 km) en Mediclinic (6 km). Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marco H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. We received a very warm welcome and I would recommend Ame Rest to anyone any day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jessica P
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly convenient pleasant. Ezilke was very friendly and helpful, and made us and our doggos feel right at home. It's a neat little s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ockert S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens. Ons was vreeslik welkom laat voel met ons aankoms. Die verblyf was netjies en alles wat verwag kon word.
Mei 2024
Phoka M
Saam met lewensmaat
5.0
The place is beautiful and lovely, and we received a warm welcome at the place. I enjoyed my stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Alex D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and basic, clean, convenient location, friendly host, very secure. The unit is basic and very clean, in a very safe neighbourhoo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ezilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Du Plooy-singel 82, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Ame Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plooy-singel 82, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d559295c596dd6846aa63d140fd75e9bb2a17acd823ffce45a5799d7ef3cc74fa5a327ba5247872e043eef1f2b2d854842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 82 Du Plooy Crescent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.134480597707 26.171701907879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang