Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amelia's by the Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tana F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Our stay felt like heaven on earth. We had a wonderful stay. The hosts are lovely and their place is so peaceful. The view of the sea is breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Dearest Tana Thank you for reviewing us. It was such a pleasure to welcome you back to our slice of heaven for your second visit. Thank you for loving our heavenly paradise and staying with us again. We look forward to hosting you again. Yours in hosting Jeanne and Tony

Frans K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik en ontspanne. Baie lekker. Parkering is net 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Beste Frans Baie dankie vir jou resensie, ons is bly julle het lekker onspan en herrlik by ons gebly Yours in hosting Jeanne en Tony

Stephnie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beste waarde vir geld. Sal definitief weer by Jeanne & Tony gaan kuier. Van die oomblik wat ons by die plek stilgehou het tot wanneer ons weer vertrek het, het Jeanne & Tony ons op hulle hande gedra. Beste diens wat ons ontvang het. Die woonstel is baie mooi en gerieflik en het die mooiste uitsig oor die see. Baie dankie dat ons vir 'n paar dae deel van jul paradys kon wees. Ons sal definitief weer by die plek gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Beste Stephnie Baie dankie vir hierdie baie spesiale gas resensie, ons waardeer dit opreg. Ons kan nie wag om julle te verwelkom by ons hemel op aarde nie. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir julle wegbreek. Vriendelike groete Jeanne en Tony

Vernorene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker rustige plekkie om te ontspan. Die beste plekkie wat ons al ooit gebook het. Ons het onmiddelik met ons aankoms baie welkom en tuis gevoel. Hierdie plekkie het werklik ons verwagtinge oortref. Daar het die oulikste geskenkies op die bed vir ons gewag asook 'n persoonlike welkom boodskappie. Die gasheer het ook gereeld met ons ingecheck om seker te maak dat ons okay is. Thank you!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Liewe Irvin en Vernie Wow! Baie dankie vir hierdie wonderlike gaste resensie. Ons is so gelukkig dat julle ons plekkie so baie geniet het. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kom bly. Baie dankie dat julle ons stukkie hemel gekies het vir julle verblyf. Yours in hosting Jeanne en Tony

Paul S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig, sorgvry, lekker! Amelia's by the Sea was 'n wonderlike ervaring. Die kamers is vir seker die skoonste, goed toegeruste eenhede waar ek nog oorgeslaap het. Tony en Jeanne laat jou so welkom voel. Hulle weet hoe om gemaklik met gaste te wees en is altyd baie behulpsaam met enige versoek. Die kamers se interiorontwerp is baie smaakvol gedoen en gee 'n gevoel van vriendskap en samesyn. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend mooi. Die pragtige tuin versterk die gevoel van vakansie en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Dearest Paul, We are left speechless and in awe of your detailed and amazing guest review. It makes us feel so proud and grateful. We are so ecstatic that you enjoyed your stay with us and loved our slice of heaven, thank you. It was such a pleasure to meet and host you and we so loved sharing our slice of heaven with you. Thank you for choosing our beautiful guest home for your stay. Yours in hosting, Jeanne and Tony

Stephanie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Hidden gem with a beautiful view! What a gem! Ample room, immaculate, and fully furnished. A haven for families with dogs. This wonderful apartment offers abundant space. It's impeccably clean and thoughtfully equipped. Our stay was thoroughly enjoyable, and we're certain to reserve and stay there again on our next trip. Jeanne & Tony epitomised the role of impeccable hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Dearest Stephanie, Wow, what an amazing guest review you have given us. Thank you so much for loving our slice of heaven and enjoying our hospitality, and your stay with us. It was our absolute pleasure to host and meet you both. We look forward to welcoming you back again some day. Yours in hosting, Jeanne and Tony

Alta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A little slice of heaven. Amelia's by the Sea exceeded all expectations. The hosts were superb. I have never experienced so much attention to detail in any stayover. We can recommend Amelia's with a 5-star endorsement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Dearest Alta Wow! Thank you for this amazing guest review. We are so thrilled that our slice of heaven exceeded your expectations and you loved your stay with us. It was our pleasure to host you and it was such a privilege to meet you. Thank you for choosing our slice of heaven for your stay. Yours in hosting Jeanne and Tony #ArriveAsGuestsLeaveAsFriends

Janet K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Akkommodasie is 5 ster. Jeanne. Wat 'n wonderlike gasvrou! Ons het dadelik tuis gevoel - na 'n bespreking wat verkeerd geloop het, het sy uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer om 8 uur in die aand. Die eenheid is 5-ster gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Liewe Ronel Baie baie dankie vir hierdie uitstekende gas resensie. Dit maak ons so trots voel. Dit was vir ons n voorreg om julle by ons se stukkie hemel te welkom, en ons sien so uit weer een dag om julle by ons te welkom. Baie dankie. Jeanne and Tony

Lizanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uit die boonste rakke! Nog nooit in my leeftyd so skoon en netjiese verblyf gehad nie. Daar was soveel ekstras soos make-up remover, gesigspads, skoonmaakmiddels, groot sjampoe en kondisioner en liggaamswas om net 'n paar te noem. Die beddegoed is luuks. Dit is 'n perfekte wegbreek van mens se eie huis na 'n plek wat soos huis voel. Jeanne is vriendelik, vrygewig en behulpsaam en baie tegemoetkomend. Die uitsig was fantasties en die atmosfeer puik! Ons sal enige dag terug gaan. Beste waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Liewe Lizanda Baie dankie vir hierdie ongelooflike gas review. Ek waardeur dit baie. Dit was vir ons 'n groot voorreg om ons stukkie hemel met julle te kan deel. Ons is so bly julle het jou tyd by ons so geniet. Baie dankie dat julle ons se stukkie hemel gekis om te kom bly. Ons sien so uit om vir julle weer by ons kom bly. Yours in hosting Jeanne en Tony

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekend. Uitstekende ligging en uitsig was perfek. Dierevriendelik en eienaars was baie gasvry. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Liewe Dawie Baie dankie vir julle gas resensie, Ons is in ons element dat julle ons se stukkie hemel so geniet. Julle woof kinders was 'n plesier om te he by ons. Ons sien so uit om julle weer eendag weer by ons se plek te verwelkom. Vriendelikke groete Jeanne en Tony

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 14, Outeniekwa-strand, Groot Brak, 6252, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb609fc22ba9e87092b5e9546104966c8e1606b4442a89227738e39a5a923e58391944ad7238095493909be554f0b65651b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 14 Eekhoring Street Outenique Strand 6252 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048921 22.279835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang