Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amelia's by the Sea

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 14, Outeniekwa-strand, Groot Brak, 6252, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amelia's by the Sea is in Groot Brak geleë en bekend vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe, voetslaanpaaie en wildreservate. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n besige lewe wil ontsnap.

Verblyf beskik oor 3 eenhede met slaapplek vir 8 gaste. Die eenhede is The Sailor's Suite, The Captain's Suite en The Admiral's Suite. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en die honde opgelei is. Daar is ook 'n wasgoeddiens en lughawependeldiens is op versoek teen 'n klein ekstra koste beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, die Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide wandelinge, swem, visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Tana F
5.0
Our stay felt like heaven on earth. We had a wonderful stay. The hosts are lovely and their place is so peaceful. The view of the sea i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Frans K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspanne. Baie lekker. Parkering is net 'n probleem.
Jan 2024
Stephnie M
Saam met lewensmaat
5.0
Beste waarde vir geld. Sal definitief weer by Jeanne & Tony gaan kuier. Van die oomblik wat ons by die plek stilgehou het tot wanneer ons weer vertrek...
Sien meer
Jan 2024
Vernorene V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige plekkie om te ontspan. Die beste plekkie wat ons al ooit gebook het. Ons het onmiddelik met ons aankoms baie welkom en tuis gevoel. Hie...
Sien meer
Des 2023
Paul S
5.0
Rustig, sorgvry, lekker! Amelia's by the Sea was 'n wonderlike ervaring. Die kamers is vir seker die skoonste, goed toegeruste eenhede waar ek nog oor...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eekhoringstraat 14, Outeniekwa-strand, Groot Brak, 6252, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amelia's by the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 14, Outeniekwa-strand, Groot Brak, 6252, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb609fc22ba9e87092b5e9546104966c8e1606b4442a89227738e39a5a923e58391944ad7238095493909be554f0b65651b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 14 Eekhoring Street Outenique Strand 6252 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048921 22.279835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang