Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amia House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lydia N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ideale verblyf op Struisbaai. Amia House is 'n juweel! Pragtig, netjies, in 'n stil area, ideaal vir 'n groep van 4 - 'n hele goedtoegeruste huis. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gerieflike, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Pragtige, netjiese verblyf, kan dit regtig aanbeveel, soveel ekstra, Blitz, hout, beskuit en muesli ens. Heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Will definitely recommend this place. Stunning place and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great. Great, bedroom door is a little tricky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fresh air. We had a fantastic stay at Amia House. The house is located close to the beach for a nice walk. The house is modern and beautifully decorated. We enjoyed the inside braai area, which is also well-equipped. We recommend Amia House for anybody looking for a home away from home to just unwind and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlike verblyf. Amia Huis is 'n absolute lieflike huis met al die geriewe waaraan mens kan dink. Die huis is goed toegerus en selfs tydens beurtkrag is jou gerief nie agterweë gelaat nie, met die WiFi en TV en genoegsame noodligte in die huis. Die gasstoof is ook 'n plus natuurlik. Die verblyf en geriewe is absoluut puik. Mal oor die plekkie en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn A
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Struis Bay is so beautiful. One should visit. Pleasant stay. Beautiful house. Never got to meet the host; however, they had told us everything we needed to know. The house has everything one needs. It's close to the beach. The kids were never bored.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michanne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustyd. Baie mooi en modern. Als het perfek gewerk en ons het baie veilig goed. Die kommunikasie was uitstekend en vrae was onmiddellik beantwoord. Definitief 'n aanbeveling! Ons het 'n ongevergeetlike week gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Pragtige plek met als wat jy nodig mag kry! Die huisie is smaakvol en goed toegerus. Goeie ligging en vriendelike, hulpvaardige diens. Besoek gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Hierdie huisie is lekker snoesig en modern, als wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek en naby genoeg aan als. Baie mooi 2-slaapkamerhuis met lekker braaigeriewe binne en buite, so rustig en kalm, sal vir 'n oomblik dink jy sit op 'n plattelandse dorpie weg van die gewoel van als. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd757729f3dee7a5122294b9abf44a2e7481ae54d3c3d4067b129873fdb3fb2582b1a6ec31e7b374b7044b8f778def0446acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 14 Leervis Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.805989807314 20.055665373802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang