Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amigo's Bed & Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Amigo's Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tobie C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C

Very clean and tranquil rooms.

We enjoyed our stay in a clean and well-equipped facility with a delicious breakfast. Room service is available and the restaurant service is great.

Emil Kruger K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil Kruger K

Maklik en vriendelik.

Netjies versorgd en beleefd.

Hantie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies, skoon en gerieflike kamers. Uitstekende diens ontvang van eienaar en staf. Alles het aan ons behoeftes voorsien. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Alta M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M

Dit was netjies en skoon.

Was lekker. Net nie 'n tweede oggend melk gehad vir ons koffie nie.

Angie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie S

Owners were friendly and hospitable.

The room is spacious, and the breakfast is very nice.

Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Fantastic hosts.

Staff and owners very helpful. Good breakfast, rooms clean and nice.

Marietjie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Baie goeie diens en netjiese verblyf.

Die kamer was baie netjies. Diens was vriendelik.

Gerhard H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Vriendelik, skoon en gasvry.

Baie vriendelik ontvang, skoon, pragtige kamers, baie veilig gevoel. Hulle ontbyt is presies reg om die gaatjie te vul en die koffie is uitstekend. Perfek vir 'n vinnige oorsplaap vir die rugby, asook laaste stop voor die wildtuin of Mozambiek.

Thinus R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus R

Puik.

Professioneel, behulpsaam en netjies. Net wat ons wou hê. Sal weer daar bly.

Marietjie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Kalm en rustig.

Ons was daar gedurende die Bokke vs All Black game. Al was die plek volgeboek gewees het ons baie lekker gebly. Die ontbyt was vreeslik lekker en die sjef het spesiaal vir my kind 'n ontbyt gemaak wat nie op die menu was nie. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar bly.

Hennie R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Puik.

Goeie diens Baie vriendelik en behulpsaam.

Melissa D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D

Sentraal geleë vir die doel van ons besoek.

Alles netjies en alles wat ons nodig gehad het was voorsien vir die 1 nag se oorlê.

Christo D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo D

Rustig en stil.

Amigo's het 'n rustige atmosfeer en met ons verblyf was die omgewig rustig en stil. Ek sal wel aanbeveel om die TV kanale uit te brei.

Marinda K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda K

Site inspection.

Mbombela is amptelik die dorp/stad met die vriendelikste mense ooit.

Adriaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Baie lekker.

Lekker groot kamer, veilig gevoel,.

Nellie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie D

UITSTEKEND

DIT WAS BAIE AANGENAAM

Annemarie E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie E

Baie netjies.

Veilig, stil en skoon.

Natasha N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N

Diamant in Nelspruit.

Baie dankie Rose! Dit was vreeslik lekker om by julle te bly vir die naweek. Kamers is silwerskoon! Vriendelike personeel en netjiese perseel. Sal beslis volgende jaar weer daar kom inklok!

Vicky D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D

Excellent.

Thank you so much for an excellent stay and professional hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Baie dankie vir 'n uitstekende verblyf en professionele gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marise V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise V

Netjies en gerieflik.

Vriendelike personeel, skoon, gerieflike, netjiese kamer en lekker ontbyt. Dankie, Amigo's.

Franscois S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois S

Baie gerieflik en veilig.

Sal enige tyd weer by Amigos gaan oorslaap. Die ontbyt is volledig en daar kom niks kort nie.

Diana V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana V

Vriendelike gasheer en gasvrou.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Dis 'n netjiese toegeruste oornagkamer. Die ontbyt was heerlik en vullend. Oor die algemeen was dit aangename ervaring. Sal weer van Amigo's gebruik maak.

JJ V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
JJ V

Eienaars gasvry en hands on die heeltyd. Sien om na hul gaste.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

Melindie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melindie M

It was a great stay with very friendly staff.

The stay was amazing. The place is very clean and the staff is very friendly.

Fallon T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fallon T

Very comfortable and cosy atmosphere, was very relaxing staying at Amigo's

Was such a lovely stay, very peaceful and great for kids. The staff was very thoughtful, putting a pool cover over the pool. Felt quite safe there. Thanks for on the house, delicious breakfast too!

Andrei D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrei D

Vriendelike gashere en personeel - ons het geen klagtes.

Ons het ons kort verblyf geniet en sal weer daar bespreek as ons in die toekoms op pad is na die Krugerwildtuin.

Martin S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Was gerieflik en aangenaam.

Het die verblyf terdeë geniet. Was saam met twee kollegas van ons werk. Was skoon en netjies en gerieflike akkomodasie in 'n pragtige, stil area.

Heinrich K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Fantasties!

Ons het elke oomblik van ons verblyf by Amigos geniet. Die beste akkommodasie van ons hele 2-weke trip. Alles omtrent Amigos is uitstekend, pragtig en definitief 'n plek waarheen ons maklik weer sal terugkom. Geseënde groete.

Ian D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Skoon en netjies, veilig en waarde vir geld.

Sien sterre.

Karin F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F

Heerlik en gerieflik.

Vriendelike diens, skoon en gerieflik.

Richard V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard V

Alle vereistes voldoen.

Vriendelike diens.

Pieter H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H

Was aangenaam.

Die diens en vriendelikheid is goed en ek sal waarskynlik weer van hulle dienste gebruik maak.

Thandeka Hamilton M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thandeka Hamilton M

A generally fair accommodation.

The place is nice and the reception is perfect.

Nadia S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Nice place to stay.

Very friendly and kind people.

Phillip V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Enjoyed our stay at Amigos B&B, Home away from home.

The wife and I enjoyed our stay at Amigos B&B. Staff is friendly and helpful. The room was clean and tidy and had everything one could ask for, The premises is kept up very well and the pool and pool area is inviting. Amigos B&B is well located and close to shops, restaurants etc. Would definitely recommend Amigos B&B to family and friends and will return if I am in the Nelspruit area again. This is your home away from home.

Yolande S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Baie skoon en netjies.

Verblyf was baie lekkker. Dit was baie skoon en netjies.

Kobus G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Baie vriendelik en gasvry.

Sal enige tyd aanbeveel.

Franlise V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franlise V

Ongelooflik!

Netjies en gasvry! Skoon!

Willie N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Uitstekend!

Die bestuur en ontvangs was regtig baie goed. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Hanlie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Dit is fantasties pragtig en skoon.

Beveel aan vir enige iemand. Ontvangs baie warm. Waarde vir geld.

Annelien D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien D

Baie beïndruk.

Sal vir seker weer hier bly.

Alet L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet L

Die perfekte oorslaapplek na 'n lang dag in die motor.

Amigo's B&B het alles gebied wat ons benodig het. Heerlike, skoon, netjiese kamers en badkamers. Hartlike ontvangs deur die eienaar en staff. Stil woonbuurt.

Charlene M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Worth visiting again.

Friendly service from the time we checked in to the time we checked out. Room was very neat a good size and comfortable. Staff as well as owner was extremely friendly and very helpful, made me feel right at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die moeite werd.

Vriendelike diens vandat ons ingeklok het tot wanneer ons uitgeklok het. Die kamer was baie netjies en ruim en gemaklik. Die personeel en die eienaar was baie vriendelik en baie behulpsaam, dit het my tuis laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Piet G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet G

'n Heerlike huislike atmosfeer.

'n Veilige, netjiese en huislike atmosfeer.

Elaine V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine V

Vriendelike diens, waarde vir geld, aangename verblyf.

Dis die tweede jaar dat ek en my man hier bly, wil volgende jaar die kinders en my pa saam neem. Baie goeie ligging, netjies, vriendelike diens, goeie voedsame etes. Net een klein probleem: Ek en my man het albei rugprobleme en die matras is 'n bietjie te sag. Verder het ons geen klagtes gehad nie, sal definitief weer daar bly.

Pieter V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Gemaklik.

Gemaklike, netjies en baie professioneel.

Sone N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sone N

Clean and tidy with all necessities available.

Nice and clean. No hot water to use. No assistance in the evening to call or to fix water. No one available to check out.

Amigo's Bed & Breakfast se terugvoer

Hi Sone,
Thank you for taking the time to review our establishment. We note your comments and we will investigate the same as we have 4 solar/electric water heating systems totaling hundreds of litres of hot water. Regarding communication, we the owners live on the premises and our phones are on 24/7. We also have a dedicated cell phone and a landline that is also manned 24/7. A manager who lives in room 7 is on duty until 20h00 and is on duty again at 06h00.
As our check out time, which is displayed in every room, is until 11h00, the reception is not manned until "check-in" time at 14h00. Unfortunately, you decided to curtail your stay and checked out with Adelia who is a member of the housekeeping team just after 13h00. We will, however, endeavour to make our contact numbers more visible.

Amigo's Bed & Breakfast
Erna O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erna O

Heerlik.

Is 'n mooi plekkie met heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

Wendell B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendell B

Was extremely professional and comforting.

Was very impressed. It had everything you need for a comfrotbale stay in a B&B. Awesome.

Madeleine D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Baie lekker gebly, baie vriendelik en behulpsaam.

Baie mooi, netjies, gasvry, veilig en ontspannend.

Martha Elizabeth K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Elizabeth K

Die eienaars het alles baie goed beplan en diens is uitstekend.

Alle geriewe is in ag geneem met beplanning en uitleg van die B&B. Baie netjies en veilig. Baie bekwame en vriendelike diens. Baie TV kanale en WiFi is genotvol.

Marthinus V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V

Baie mooi skoon en gemaklik.

Die plek is baie mooi skoon en gemaklik. Diens was goed en ek sal definitief weer terugkom Amigo's toe.

Elize R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Netjies en waarde vir geld.

Ons was baie tevrede met die verblyf. Netjies, skoon en veilig. Ons het Rose se moeite waardeer om ons gesin van 5 te huisves. Die ontbyt was heerlik!

Amigo's Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you Elize, it was a pleasure hosting your family.

Amigo's Bed & Breakfast
J.a.stalpers B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J.a.stalpers B

Nice for a one-night stay.

Nice, clean, very small pool, but rather far from the city centre and restaurants. Don't go there on a Sunday night, all restaurants are closed!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nice vir een nag se verblyf.

Nice, skoon, baie klein swembadjie, maar ver van die middestad en restaurante. Moenie op 'n Sondagaand gaan nie, alle restaurante is toe!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amigo's Bed & Breakfast se terugvoer

Hi, thank you for taking the time to review our establishment. Unfortunately we are 3 km form the city centre, 2 km from the nearest restaurants which are not walking distances. (we are 1 of 6 B&B establishments in the street) Regarding the closing time of Nelspruit restaurants on Sundays, I believe they apply the same business hours as any other town or city of similar size in South Africa.

Amigo's Bed & Breakfast
Elaine V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine V

Very friendly service and excellent value for money meals.

We were very impressed, very friendly service, value for money breakfast. We got more than we bargained for. You have a very nice place and we would definitely visit you again. Keep up the good service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike diens en uitstekende waarde vir geld etes.

Ons was baie beïndruk, baie vriendelike diens, waarde vir geld ontbyt. Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Julle het 'n baie lekker plek en ons sal definitief dit weer besoek. Hou so voort met die goeie diens!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Suhail P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suhail P

Goeie ervaring.

Ons was hartlik verwelkom deur die gasheer en sy vrou. Die kamers was beter as wat ons verwag het. Die ontbyt was uitstekend. Dit is beslis 'n plek wat ek weer sal bespreek en ook sal aanbeveel vir enigiemand wat in Nelspruit wil oorslaap. Beslis ook waarde vir geld.

Philip R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R

Sal enige tyd weer hier oorslaap.

Was uiters netjies, vriendelik ontvang en ons het lekker gekuier saam met John en Rose, sal enige tyd weer hier oorslaap.

Johann L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

It was very clean, safe and quiet.

The breakfast and dinner (optional) was top class. I'll definitely use them again for accommodation.

Amigo's Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you for your review. It was a pleasure hosting you and when our guests are happy, we become friends. Once again, thank you for your feedback, it is much appreciated.

Amigo's Bed & Breakfast
Sizakele N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizakele N

Wonderful stay and friendly hosts.

See the stars.

Amigo's Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Sizakele,

Thank you for your feedback, it was a pleasure having you stay with us. All the best and thank you once again for the review, you are too kind.

Kind regards,
John

Amigo's Bed & Breakfast
Leonard N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard N

Baie lekker gebly.

Baie netjies en lekker gebly. Dankie!

Amigo's Bed & Breakfast se terugvoer

Hi, thank you for taking the time to review our establishment, much appreciated.

Amigo's Bed & Breakfast
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanwijkstraat 90, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyODY5ODg2LTJhODAtNGY2Zi05MWM2LTJmOWZmMGIwM2U4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 90 Van Wijk Straat Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.491880472229 30.988140106201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang