Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amigo's Bed & Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Tobie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very clean and tranquil rooms. We enjoyed our stay in a clean and well-equipped facility with a delicious breakfast. Room service is available and the restaurant service is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil Kruger K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Maklik en vriendelik. Netjies versorgd en beleefd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie netjies en gerieflik. Baie netjies, skoon en gerieflike kamers. Uitstekende diens ontvang van eienaar en staf. Alles het aan ons behoeftes voorsien. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was netjies en skoon. Was lekker. Net nie 'n tweede oggend melk gehad vir ons koffie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Eienaars was vriendelik en gasvry. The room is spacious, and the breakfast is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastic hosts. Staff and owners very helpful. Good breakfast, rooms clean and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie goeie diens en netjiese verblyf. Die kamer was baie netjies. Diens was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Vriendelik, skoon en gasvry. Baie vriendelik ontvang, skoon, pragtige kamers, baie veilig gevoel. Hulle ontbyt is presies reg om die gaatjie te vul en die koffie is uitstekend. Perfek vir 'n vinnige oorsplaap vir die rugby, asook laaste stop voor die wildtuin of Mozambiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Puik. Professioneel, behulpsaam en netjies. Net wat ons wou hê. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Kalm en rustig. Ons was daar gedurende die Bokke vs All Black game. Al was die plek volgeboek gewees het ons baie lekker gebly. Die ontbyt was vreeslik lekker en die sjef het spesiaal vir my kind 'n ontbyt gemaak wat nie op die menu was nie. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanwijkstraat 90, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyODY5ODg2LTJhODAtNGY2Zi05MWM2LTJmOWZmMGIwM2U4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 90 Van Wijk Straat Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.491880472229 30.988140106201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang