Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amigos Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 4, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amigos Gastehuis is in rustige tuine geleë en bied gaste 'n ontspanne verblyf in 'n stil deel van Brits in Noordwes.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Hierdie kamers sluit standaardkamers, luukse kamers, gesinskamers, 'n presidensiële suite en 'n wittebroodsuite in. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens, en elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort of albei.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi word ook voorsien.

Gaste kan heerlike maaltye by die 3 Amigos Restaurant geniet, 'n drankie in die kroeg geniet na 'n lang dag, of in die swembad afkoel terwyl die kinders in die speelarea speel.

Die gastehuis bied ook 'n kapel en saal vir troues, verjaarsdae en ander vieringe asook 3 konferensiekamers met al die nodige toerusting. Veilige parkeerplek sowel as 24 uur-sekuriteit is ook by die gastehuis beskikbaar.

Brits bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van perdry en 4x4-roetes, en besienswaardighede soos die De Wildt Cheetah Navorsingsentrum, en gaste kan ook die Brits Mall besoek wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kortstraat 4, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Amigos Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brits Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 4, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccbd50c6a99a989d7d7268f52bfa2a4668eeabffd53a412ee3a5ec3d208bed62f75cb8444cbf4ae6bf1958a6316d66885e37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Kort Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.631950680923 27.790582306082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang