Amilalu Kruger Park Lodge AM8
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Amilalu Kruger Park Lodge AM8 is 'n selfsorg-chalet in die Kruger Park Lodge Gholflandgoed in Hazyview. Hierdie grasdakvilla het slaapplek vir 6 gaste en die landgoed spog met 'n 9 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is. Daar is 'n rugsteun-omsetter wat sommige ligte, die TV en DStv sal aanhou.
Die grasdak-chalet bied 'n pragtige uitsig oor die 8ste skoonveld en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer en die derde slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer. Elke slaapkamer het ingeboude kaste, 'n spieëltafel en 'n plafonwaaier. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die chalet het 'n omsetter en 'n gasplaatjie vir beurtkrag.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n oond, stoof met 'n uitsuigwaaier, skottelgoedwasser, tuimeldroër, groot yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en baie stoorplek en graniet-werksoppervlaktes in. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 45 DStv-kanale en lei na die onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai.
Onderdakparkeerplek is vir 1 of 2 voertuie beskikbaar. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe soos swembaddens, tennisbane en staproetes langs die Sabierivier, sowel as die gholfbaan. Daar is 'n rits voëlspesies, seekoeie, krokodille, ape, rooibokke en ander klein wild op die landgoed.
Die landgoed is ook naby winkelsentrums en restaurante geleë, en is net sowat 12 km van die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 206
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang