Amilalu
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lucas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Retha-mari G - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Chris S - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful place.
Amilalu se terugvoer
Baie dankie vir die mooi gedagte.
Thank you for the friendly review. Much appreciated.
Nicole V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Amilalu se terugvoer
Baie dankie Nicole. Ons is baie bly julle het die vakansie geniet en dat alles in plek was.
Vriendelike groete
Lucas
Catharine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Altyd 'n bederf! Ons rus vandat ons daar stop! Wonderlike plek.
Amilalu se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
So bly julle geniet dit daar.
Vriendelike groete
Lucas
Mabel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Veilige omgewing met pragtige pragtige natuurskoon.
Amilalu se terugvoer
Baie dankie Mabel, vir die mooi woorde.
Ons is bly julle familie kon die rustige atmosfeer ervaar.
Vriendelike groete
Lucas en Carla
Catharine D - Des 2022
Algehele gradering
Rus vir dae.
Amilalu se terugvoer
Catharine en gesin, sjoe baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet en kon lekker rus. Sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete. Lucas en Carla
Fabian N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi en baie lekker gesin-vakansieplek.
Amilalu se terugvoer
Die Fabian gesin, baie dankie vir u opinie. Baie bly dat u dit kon geniet. Vriendelike groete. Lucas en Carla
Marleen M - Mei 2021
Algehele gradering
'n Pragtige eenheid met 'n baie mooi uitsig.
Amilalu se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. So bly julle kon die huis en oord geniet. En ons is trots op die eenheid.
Vriendelike groete.
Lucas
Emma H - Des 2017
Algehele gradering
Manna vir jou siel.
Amilalu se terugvoer
Baie dankie Emma. Ek is so bly u kon dit geniet en lekker rus. Ons hoop om u gou weer te sien. Groete, Amilalu.
Suney D - Mei 2017
Algehele gradering
Amilalu is absoluut fantasties. Sal definitief weer gaan.
Amilalu se terugvoer
Baie dankie Mev du Toit. Bly julle kon dit geniet.
Vriendelike groete,
Lucas
Frits Schulte M - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooi park, maar huis heeft onderhoud nodig.
Amilalu se terugvoer
Good day
We apologise for the air-conditioner but the parts are not available from the supplier. The deck will be replaced in the near future once other upgrades have been completed.
We are not aware what is wrong with the kitchen cupboards? If possible please send more information?
Thank you and kind regards
Amilalu
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 304, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang