Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amity Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Pieter K
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantastiese gastehuis. Lieflike beddens, skoon en netjies. Sal beslis weer kom. Ons het baie lekker gebly! Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dankie Pieter vir jou vriendelike terugvoer. Julle is altyd welkom hier!

Madelaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is netjies en is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome. Dit is 'n baie lekker plekkie. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfek vir 'n oornag stop met kinders. Ek het hier oornag met my vrou, 2 baba dogters en 'n hond. Mens kan die akkommodasie laat werk as jy een gemaklike troeteldier het, maar ek sal dit nie aanbeveel met meer of ongemaklike troeteldiere nie. Andersins was dit presies wat ons verwag het, en ons waardeer dat ons hele gesin geakkommodeer kon word. Die water was nie 100% warm nie, maar die gasvrou het self opgevolg en om verskoning gevra (klink of dit nie gereeld gebeur nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vannessa R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer hier oorslaap. Absolutely stunning, veilig. Kinders het die swembad na die lang pad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie gerieflike kamer, met alles wat nodig is. Rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, ons het net 'n slegte ondervinding gehad met geen warm badwater die aand en oggend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dankie vir die terugvoer. Ek is opreg jammer oor die koue water, ek was gladnie bewus daarvan nie! Indien julle dit onder my aandag gebring het, sou ek julle verseker na 'n ander kamer geskuif het. My gaste se gerief is my prioriteit! Julle is baie welkom!

Archie Holtzhausen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal beslis weer hier bly. Dit voel soos huis weg van my eie huis. Fantastiese kamer na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Love the outside area. Very private. Everything was clean and neat. The host was nice; we arrived very late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marjeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang