Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amity Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n rustige woonbuurt in sentraal Bloemfontein en bied selfsorg- of B&B-verblyf. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat sowat 2,5 km vanaf die N1 is.

Ons bied 6 luukse kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, mikrogolfoond en 'n yskas. Elke kamer het 'n privaat ingang en daar is veilige parkeerplek van die straat af agter 'n elektroniese hek.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en ontbyt is beskikbaar. Gaste kan ook ontspan in die ontwerperstuin met braaigeriewe, of lekker in die swembad afkoel.

Amity Guesthouse is naby 'n verskeidenheid toeristebestemmings soos Pretty Garden Gesinsentrum, Greenside kwekery, The Towers winkelsentrum, Woolworths, Spar, KFC, Checkers, Rocco Mammas, Boeremark Inni Bos Parkrun, Tempe-lughawe, Universiteit van die Vrystaat, Grey College, Mediclinic-hospitaal en Bloemcare-hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jason B
5.0
Snoesig. Die eienaar was baie gasvry en tegemoetkomend. Ons reis was vinnig beplan uit nood, en dit was verfrissend om so vriendelik verwelkom te word...
Sien meer
Sep 2024
Nicolette W
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir oornag stop. Alles wat jy nodig het vir oornag verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang. Swembad sal heerlik wees in die somer.
Aug 2024
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Ons mense het dit baie geniet om daar te bly en sal beslis weer gaan. Baie dankie vir die gasvryheid.
Jul 2024
Tertius C
Gesin met tieners
5.0
Sal weer daar oorbly. Lekker gebly, veilig en gasvryheid beleef.
Jul 2024
John H
Gesin met klein kinders
5.0
Well presented, uncomplicated, warm and homely. Very good. Perfect for our few days at the SA Schools Sports event hosted at UFS.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marjeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Amity Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang