Amizade Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Louis M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Marinda H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Hendrik G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie, Hennie.
Mooi bly en sterkte met al jou dinge.
Tom.
Cinta B - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie, Cinta. Julle is altyd welkom.
Purity D - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Amizade Guest House se terugvoer
Thank you Purity. I was injured and was unable to walk, the reason I was not at the house during your stay. Sorry about that.
Sp S - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice.
Andrie B - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Rustige area.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie, Andrie. Jy is altyd welkom.
Groete,
Tom van Rensburg. Amizade Gastehuis.
Herman V - Okt 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir oornag.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie Herman, waardeer!
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Geneve V - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie geneve. Waardeer. Tom
Louise V - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Anelle A - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie Anelle. Bly jy is tevrede. Waardeer opreg.
Groete,
Tom
Xolile Z - Aug 2018
Algehele gradering
Tranquil, peaceful and safe.
Elma B - Jun 2018
Algehele gradering
Fine for one night.
Amizade Guest House se terugvoer
Hi Elma,
The loft's windows are north and west. It gets a lot of sun during the day. There was a duvet and blanket on the bed and in the cupboard were two more blankets.
Nathan P - Jul 2017
Algehele gradering
Above and beyond what was expected.
Amizade Guest House se terugvoer
Thanks Nathan, Much appreciated!
Melandi W - Okt 2017
Algehele gradering
Privaat en veilige verblyf.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie Melandi. Ons probeer almal gelukkig hou. Ek het al donkerder blindings opgesit, Dit is nie so maklik om die spesifieke grootte te kry nie. Ek sal kyk hoe ek kan verbeter.
Gerhard C - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie Gerhard. Groete vir Lorrainne.
Andre V - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker gebly by Tom.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie, Andre, ons waardeer dit.
Groete,
Tom.
Charles V - Nov 2017
Algehele gradering
Oulik, bekostigbaar, vriendlike eienaar.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie, Charles, altyd welkom. Sterkte met die siekes!
Karen J - Feb 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerAmizade Guest House se terugvoer
Karen, baie dankie vir die terugvoer, die deur sluit moeilik omdat die hout swel as dit klam is buite, jammer daaroor. Ek het twee waaiers gehad, maar een word heeltyd deur gaste gesteel. Ek sal nog een teen die muur vassit so gou moontlik. Ek vra gewoonlik gaste moet my 'n halfuur voor hul GPS aankomstyd laat weet sodat hul nie hoef te wag nie, ek is letterlik 400 meter van die huis af. Ongelukkig onthou of lees almal nie die boodskap nie. Mooi loop en sterkte met jou studies. Tom van Rensburg, Amizade gastehuis.
Klasie V - Des 2016
Algehele gradering
Stunning en baie netjies. Moeite werd.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, waardeer dit baie. Groete, Tom.
Fanie J - Okt 2016
Algehele gradering
Die plekkie is gemaklik met alles wat mens benodig vir 'n kort besoek, is goed geleë, area is rustig en ek het veilig gevoel.
Amizade Guest House se terugvoer
Fanie, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Groete,
Tom van Rensburg, Amizade gastehuis.
Hennie D - Jul 2016
Algehele gradering
Dis 'n ou huis, waarde vir geld.
Amizade Guest House se terugvoer
Baie jammer oor die kragkabel. Ek het nie besef die vorige gaste het die verlengkoord saamgeneem nie. Dit is reggestel.
Karina P - Nov 2015
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing.
Lees meerAmizade Guest House se terugvoer
Die bad se ekstra handvatsel is opgesit en die krane herstel.
Elsabe R - Mei 2014
Algehele gradering
Die ontvangs en diens was voortreflik, 'n lekke blyplekkie.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27ste Laan 728, Villieria, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang