Amjicaja Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Temple-singel 8, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amjicaja Guesthouse is in die dorpie Walvisbaai, aan die kus van Namibië geleë. Die instansie is 'n kort entjie se ry vanaf die middedorp, hawe en strandmeer.
Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en akkommodeer 22 of meer gaste in 11 slaapkamers met en suite-badkamers. Sommige van die kamers het 'n bad en storte terwyl ander net storte het. Die kamers is toegerus met 'n TV waar gaste met hul eie besonderhede kan aanmeld, haardroërs, kluise, yskassies met ligte drankies, versnaperinge en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis spog met 'n volledig toegeruste konferensiesentrum wat tot 30 mense kan akkommodeer. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n binnebraai en 'n vermaakarea in. Veilige parkeerplek word voorsien.
Gaste kan verskeie doendinge soos hengel, gholf, seekajak, visvang, voëlkyk, bootvaarte, branderplankry, swem en tennis in die area geniet. Die gewildste is die duintoer na Sandwich Harbour, andersins bekend as Sandvishawe.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Temple-singel 8, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Amjicaja Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Temple-singel 8, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang