Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ammazulu African Palace

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rickus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die beste verblyf ooit! Die beste verblyf ooit! Pragtig, uitstekend, net die beste. Onvergeetlike ervaring. Gaan my binnekort weer sien! Alta is net so kosbaar soos die plek self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

A place like nothing I have ever seen before. So much character, we loved staying there and would definitely stay again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alletta W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing mooi plek. Verblyf was baie lekker. Ontvangs was van die beste. Sal definitief weer daar oorbly. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

We spent a magical night on a quick getaway. It is an amazingly unusual place. Take your time to look at everything, the Architecture and Art is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha O
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Baie lekker plek maar kort 'n paar opknappings. Ons het baie lekker gebly, kamer 3 se stort wou die water net nie dreineer nie, en die stoep deur wou glad nie sluit nie. Daar was 'n daklek in die Presidential suite, en buite in die gang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Rustige naweek. Wonderliek diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vassie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

We had a very enjoyable stay, it was really tranquil. Many thanks to our hostess Alta, her service was outstanding, she accommodated all our needs, and made our stay really comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Werner W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Uitstekend. Ongelooflik interessante verblyf en baie goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2015

Die rustige, stil omgewing laat jou alleen voel - MAAR jy is nie! Die enigste ding wat ek sal verander, is om individuele tafels in die eetlokaal te hê, sodat jy en jou maat apart kan eet en nie saam ander (vreemdes) om een groot tafel nie. Afwisseling op die ontbytspyskaart vir gaste wat langer as een dag bly kan ook moontlik na gekyk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 20, Kloof, Durban, 3610 , KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ffdb1710ed82d1754ffa8a6d0ff1e6be05dd2a179a2fa7c2be79d9a79b29b71dafe81f5947d1c446e028b38bea6f04852bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 20 Windsor Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.768547375106 30.843939185143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang