Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ammonite Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panbultstraat 762 B, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ammonite Self-catering is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir 4 mense in Faerie Glen, Pretoria.

Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n hoekbad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 2 enkelslaapbanke en maak oop op die tuin.

Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Ammonite Self-catering is 'n rookvrye eenheid en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Gaste kan gaan inkopies doen by die Atterbury Value Mart en Faerie Glen Winkelsentrum wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante bied, of 'n ontspanne stappie of voëlkyk by die Faerie Glen Natuurreservaat doen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Panbultstraat 762 B, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Ammonite Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panbultstraat 762 B, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62cb6905ee128fc0b4ef6856b3561b15f440d3decdbfd7cb023992625bf41309e9585bbed6f0be2e866fb8b9eb2e0c48f02d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 762 B Panbult Street Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.795056881565 28.315207307727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang