Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marietjie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige Oos-Vrystaat! Wat 'n pragtige plek! Heerlik warm geslaap in die koue Vrystaat. Wens ons kon bietjie langer gebly het. Een aand was net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Hello Marietjie, so bly julle het dit geniet - indien een aand is nie genoeg! - Kom kuier bietjie langer volgende keer. Groete Jennifer

Madelein M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik gekuier, ons batterye is herlaai! Dit was 'n perfekte wegbreek. Die verblyf is goed ingerig en skoon en mooi. Die omgewing is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Ons is so baie bly julle het dit geniet - en ons hoop om julle weer gou by Amohela ho Spitskop te verwelkom. Groete, Jennifer en staff.

Carina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Asemrowend, gemaklik, luuks, mooi natuur. Ons verblyf was iets besonders. Die natuurskoon is pragtig. Die eenheid was goed beplan en baie mooi toegerus. Dis 'n juweel wat ek met graagte sal aanbeveel. Ons sal beslis weer teruggaan. Die kaggel was baie effektief en die uitsig uit die eenheid prentjiemooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Hi Carina, ons is so bly julle het ons wonderlike natuurskoon en eenheid so geniet - ons waardeer die mooi woorde. Kom kuier weer baie gou, ons sien uit om julle weer by Amohela ho Spitskop te verwelkom. Groete, Jennifer en Allen

Dirkie B
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Hartlik, huislik, alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gekuier. Kaggelvuur was 'n lekker bederf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Hi Dirkie, Dankie vir die kuier - ons hoop om julle gou weer hier by Spitskop te verwelkom. Groete Jennifer

Nadine V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Was 'n baie lekker rustige plek. Great plekkie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Hi Nadine, Kom kuier weer gou - en ons is baie bly julle het ons 'great plekkie ' rustig en lekker geniet. Groete, Allen en Jennifer

Francia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie rustig. Ons het baie lekker gelyk met die mooiste natuurskoon en uitsig op die berge van Lesotho.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Hello Francia, We loved your visit - it was such a pleasure to see you both enjoying the lovely views, walks, and the mountain. Yours was a special visit. We hope to see you again soon. Groete, Jennifer

Emily B
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Rus, vrede en mooi uitsigte! Ons het 'n fantastiese en rustige kuier op Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy gehad. Ons was 'n familie van 6 met 2 hondjies en het in Mongoose gebly. Die eenheid was netjies, ruim, goed toegerus en privaat. Daar is lekker stap- en fietsryroetes op die plaas en die honde het die oop ruimtes vreeslik geniet. Daar is min tot geen selfoonopvangs by die eenhede. Die stuk teerpad van Marquard (R708) na die plaas se afdraai (omtrent 10 km) is vol slaggate en dan is daar ongeveer 18 km se grondpad. Ons het die naweek vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Hello Emily - We enjoyed your visit so much - it's lovely to see people enjoy the very special place that is Amohela ho Spitskop. We hope you visit again soon. Greetings, Jennifer

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rus vir jou siel. Dit was 'n belewenis. Rustig, stil en privaat. My tieners kon fiets ry. Ons het gaan stap en die pragtige natuur geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
So baie bly julle het dit geniet - ons hoop om julle sommer gou weer by Amohela ho Spitskop te verwelkom. Groete, Jennifer

Ranesh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Wonderful weekend getaway. Great spot to take in the silence and rejuvenate. Lots of hiking opportunities. Good for a quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham R
1 nag
5.0
Jul 2023

A natural Eden. Comfortable and well-appointed cottages in a picturesque nature conservancy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Hello Graham, Thanks for a lovely review, we enjoyed meeting you kindred spirits, and the interesting plants brought back from Lesotho. Look forward to a visit soon. Regards Jennifer & Allen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spitskop Plaas, Corner S343 EN S40 Clocolan, Ficksburg, 9735, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwEL3q8yA2wd4spEdKz42cdsJfk5pVLmxCCQLBwcBZuCSKsb83s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Spitskop Farm Corner S343 and S40 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 02:00-17:00 11:00 -28.812833333333 27.657055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang