Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amour de Pierre Villa 221

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Amour de Pierre Villa 221
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Faith N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith N

Highly recommended.

We had a lovely stay at Amour de Pierre Villa 221. The accommodation is in a secure, central location, a walk away from the town of Clarens. The views are amazing and the place is so peaceful. The property is well-kept and had all the amenities we needed. We enjoyed the cosy gas fireplace and the heating in the bedrooms as well.

Debbie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Awesome neat and clean.

It is our 4th time staying there, always awesome to stay there.

Rudi H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H

Excellent, sal vir seker weer gaan.

Alles skoon, netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Rolette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolette D

Pragtig en goed toegeruste verblyf sal verseker weer gebruik en kan aanbeveel.

Ons gesin was vir 'n hele naweek in Clarens, alhoewel dit net gereën het. Die verblyf was egter so goed geleë en goed ingerig dat ons steeds die naweek vreeslik geniet het en lekker gekuier het, ongeag van die weer.

Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Fantasties!

Fantasties lekker gebly.

Andrew L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L

Excellent.

New, clean and well equipped with all necessary accessories. Just needs a few instructions on TV use.

Anna-marie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D

Van die bespreking tot ons vertrek het was alles puik.

Dit was vir ons baie aangename verblyf - van die beste wat ons nog bespreek het. Die huis is pragtig gemeubileer, skoon en nuut. Daar kom niks kort nie - dis selfs beter as ons eie huis toegerus. Ons het veral die stoep met die mooiste uitsig op Clarens en die berge met die sonsondergang geniet.

Megan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Uitstekend.

Goed toegerus. Al die gerieflikhede van 'n mens se eie huis.

Attie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Sjoe, wonderlik.

Regtig 'n baie, baie netjiese en goed versorgde eenheid/huis. Alles is daar. Eienaars se trots vir sy eiendom kan gesien word. Ons het soos 5 ster-gaste gevoel.

Sonette H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette H

Baie goeie waarde vir geld.

Die gaskaggel het nie baie lekker gewerk nie, maar daar is lugversorging en elektriese komberse in al die kamers. Ons het glad nie eens die koue gevoel nie.

Debbie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Ons gunsteling plekkie en ons sal altyd terug gaan.

Alles is altyd baie netjies, kan net kyk na oond, was enigste probleem, was nie skoon nie en as mens dan iets bak daarin brand dit net verder aan.

Johan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Fantasties.

Baie mooi huis en baie goed toegerus. Was net heerlik gewees.

Mary-ann N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann N

Gerieflik, netjies en luuks.

Die eienaar het dadelik gereageer op ons WhatsApp-navrae en het 'n houtbraaier beskikbaar gehad in die garage.

Rinette B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette B

Wonderlike verblyf!

Alles skoon en luuks. Mooi uitsig en ons het heerlik gebly!

Debbie R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Dit was 'n baie aangename plekke sal beslis weer daar gaan bly.

Ons was baie verras met die plek. Ons gaan elke jaar Clarens toe en het voorheen ook in een van die huise in die gholflandgoed gebly. Die was egter baie beter, want die plek het nie verskillende verdiepings gehad nie en dit was beter met die lugversorging in elke kamer. Sal definitief weer daar bespreek.

Rinette B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette B

Bester verblyf nog in Clarens!

Absolute bederf gewees. Het gevoel soos vakansie en ons was nie eers lus om enige plek te gaan nie. Die uitsigte en huis was luuks en skoon en ons het elke oomblik geniet! Baie dankie!

Shawn B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn B

Place absolutely amazing with amazing views over the town.

Everything one could need from a gas cooker for loadshedding etc. The place is so neat and the views over Clarens town are amazing.

Alta L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Stylvol en knus.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis is baie stylvol gemeubileer en daar is alles wat mens nodig het. Die gasverwarmer en ondervloerse verhitting is 'n bonus vir koue dae. Die huis het goeie beddens en duursame linne. Ons sal beslis weer daar bly en sal dit regtig aanbeveel.

Dalene S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Perfekte verblyf vir 'n Clarens trip.

Die huis is regtig baie goed ingerig vir die koue maande. Die kamers en sitkamer het lugversorging, elektriese komberse, ondervloerverhitting en kaggel. Die ligging is lekker naby Clarens. Skoon en netjies. Was 'n plesier om daar te bly.

Tanya D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Fantasties en baie mooi!

Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Cornelle H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle H

Fantastiese selfsorgverblyf.

Alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf. Baie skoon, netjies en smaakvol. Lekker beddegoed. Stoep het pragtige uitsig wat baie privaat en afgesonder voel al is dit naby die ingangshek van die Golf Estate. Goeie WiFi wat baie gerieflik werk met Netflix en YouTube (ens.) wat op die TV gelaai is asook volle DStv. Baie lekker selfsorgverblyf. Sal beslis weer daar boek!

Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Ons het die huis netjies en skoon gevind. Die en-suite badkamers het welkome privaatheid gebied.

Die huis bied genoeg sitplek en atmosfeer om lekker te kan kuier. Die groot stoep met sy groot tafel en stoele is heerlik om by te kuier, veral as dit te warm is in die huis. Ongelukkig kon ons nie onmiddelik heeltemal ontspan met ons aankoms nie, aangesien die huishoudster nog besig was om skoon te maak en om die handdoeke te droog op die wasgoeddraad. Die linne is in die motorhuis gehang wat verhoed het dat ons die motor in die motorhuis kon trek die eerste aand. Die hoofslaapkamer se matras is al effens deurgeslaap en moet miskien vervang word. Die bed kraak verskriklik baie.

Thys P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys P

Great place, great location.

Accomodation was clean and tidy. The 3 bathrooms are great. The unit has everything one requires.

Rudi H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H

Fantasties.

Lekker gekuier. Net bietjie met WiFi gesukkel om TV te kyk.

Ancois S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois S

Die moeite werd!

Ruim netjiese eenheid. Modern en alles wat 'n gesin nodig het. Ons sal beslis weer van die eenheid gebruik maak met 'n volgende kuier.

Leezel K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezel K

Baie netjies en gerieflik! Het ons verwagtinge ver oortref!

Een van die veiligste plekke in Clarens. Baie netjies en skoon.

Duncan M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan M

Baie netjiese huis wat ten volle toegerus is.

Die huis is baie goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig hê. Ons gaan beslis in die somer weer daar kuier.

Riaan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Baie lekker gekuier.

Ons kon sommer heerlik in die landgoed gaan stap!

Jan G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Skoon, netjies en baie gerieflik.

Groot voordeel in die eenheid is die groot onder dak kuier stoep met uitsig!

Heath P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heath P

Modern, comfortable, great value for money with beautiful views.

Amour de Pierre Villa 221 is a modern, beautifully furnished house situated within the Clarens Golf and Leisure Estate, just outside of town. It offers amazing value for money, it has everything you might need, and has amazing views of the foothills of the Maluti Mountains. The check-in process was simple and easy to follow, and we thoroughly enjoyed our stay. We will certainly stay at Amour de Pierre Villa 221 again on future visits to Clarens.

Tertia M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

Pragtige huis met lieflike uitsig.

Ondervloerverhitting is wonderlik in die koue weer. Dit was lekker om ook TV in kamer te hê. DStv 'n bonus. Al wat ons sou aanbeveel, is gasverwarmer op stoep.

Hendrik D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Waarde vir geld en baie lekker.

Alles was 100%. Die akkommodassie was smaakvol.

Don M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don M

Great location near the security unit.

Really pleasant stay, unit in great condition, will definitely book again and have made recommendations to our doctor and friends to utilise the unit.

Inge S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S

Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het!

Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand!

Jan G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Die eerste indruk as jy by eenheid instap is beter as wat op foto's is!

Geen klagtes, behalwe dat aircon se remote nie gewerk het nie. So, eenheid kon nie aangeskakel word nie.

Rona P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona P

Lekker ontspanne!

Het heerlik ontspan en was ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Gavin het ook vinnig gehelp met navrae.

Marcus V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus V

Mooiste uitsig en lekker warm.

Ons het 'n absolute fantastiese tyd gehad in Clarens. Amour de Pierre Villa 221 was een van die beste geleë met 'n baie mooi uitsig oor die berge en die gholfbaan.

Jane K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane K

Uitstekend!

Absoluut waarde vir geld. Uitstekende ligging en diens. Pragtige huis, mooi meubels, lugreëling, badkamers en linne.

George D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D

The stay exceeded our expectations.

A fantastic house with beautiful decor and ideal location. You will not be disappointed!

Andry R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andry R

Huis baie netjies gemeubileer.

Pragtige omgewing en uitstekende ligging.

Renier S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S

Pragtige huis veilig geleë in golf estate.

Baie mooi huis reg vir groot groep met mooi patio. Goeie plek om by te kuier en braai sodat mens Clarens ten volle kan geniet.

Chantal B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Wonderlike huis en baie goed geleë.

Baie mooi, netjiese huis met mooi meubels en linne. Goed toegeruste kombuis met skottelgoedwasser en wasmasjien. Ons het dit baie geniet en sal vir seker terugkeer. Dankie!

Rachelle C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle C

Gerieflike verblyf met pragtige uitsig oor die berge.

Die huis met sy drie slaapkamers en en suite-badkamers was 'n baie gerieflike verblyf vir ons gesin van 6. Die kombuis was gerieflik toegerus en die binnehuiseversiering keurig en smaakvol. Die skoonmaakdienste het egter bietjie agterwee gebly.

Drikus S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus S

Baie lekker en netjies toegeruste plek.

Vir seker aanbeveelbaar en sal weer besoek.

Corne B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Luuks

Die huis was pragtig en baie netjies.

Ryno T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno T

Pragtige Villa wat baie goed toegerus is.

Ons het al in verskye plekke in Clarens gebly en Amour de Pierre Villa is tans die beste. Die eenheid is baie goed toegerus met kwaliteit produkte. Ligging van die verblyf is perfek vir 'n rustige naweek met 'n pragtige uitsig oor die berge en Clarens se dorp. Veiligheid van die kompleks is ook baie goed en mens voel gerus.

Leonard R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard R

Neat with everything you may need.

Excellent venue for a weekend or holiday.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate, Villa 221, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NWEwOTVlLThlN2ItNDFmYS1iMTg4LWUwYjUzYTQ5OGNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 Clarens Golf and Leisure Estate Villa 221 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509446291931 28.429580926895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang