Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amour de Pierre Villa 221

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate, Villa 221, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Amour de Pierre Villa 221 is 'n lieflike en smaakvol versierde huis in die Clarens Golf and Leisure Estate. Die villa bied gerieflike selfsorgverblyf met slaapplek vir 6 gaste.

Die villa beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n gerieflike sitkamer en eetkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word as 'n derde dubbelkamer benodig word. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort en ondervloerse verhitting. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n yskas met 'n vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n wasmasjien in die enkelmotorhuis.

Die sitkamer het 'n gaskaggel en skuifdeure wat oopmaak op 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n ingeboude gasbraai. Die stoep bied uitsigte van Clarens en die noord-westelike berge wat die dorpie omring. Linne en badhanddoeke word voorsien, en daar is 'n enkelmotorhuis en parkeerplek voor die huis op die perseel. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word nie by die tarief ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Faith N
5.0
Highly recommended. We had a lovely stay at Amour de Pierre Villa 221. The accommodation is in a secure, central location, a walk away ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Debbie R
5.0
Awesome neat and clean. It is our 4th time staying there, always awesome to stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Rudi H
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, sal vir seker weer gaan. Alles skoon, netjies en alles wat jy nodig het is daar.
Jun 2024
Rolette D
Gesin met tieners
5.0
Pragtig en goed toegeruste verblyf sal verseker weer gebruik en kan aanbeveel. Ons gesin was vir 'n hele naweek in Clarens, alhoewel dit net gereën he...
Sien meer
Apr 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Fantasties lekker gebly.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Clarens Golf and Leisure Estate, Villa 221, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Amour de Pierre Villa 221 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate, Villa 221, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NWEwOTVlLThlN2ItNDFmYS1iMTg4LWUwYjUzYTQ5OGNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 Clarens Golf and Leisure Estate Villa 221 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509446291931 28.429580926895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang