Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amper Bo Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dr J.J. Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Amper Bo Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ehua A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ehua A

It was a lovely stay.

The stay was nice, however there was minimal cutlery and plates to use for self-catering options. Other than that we really enjoyed the stay.

Amper Bo Guest House se terugvoer

Hi Ehua, it was great having you with us. Unfortunately, only our self-catering units are fully equipped with cutlery and crockery. Hope to see you again.

Amper Bo Guest House
Amanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Sakpas. Gerieflik. Vernuftige verwelkoming & vriendelike diens.

Dankie. Ons het lekker gebly.

Amper Bo Guest House se terugvoer

Baie dankie Amanda, dit was lekker om julle hier by ons te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Amper Bo Guest House
Peet B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Baie geniet.

Goeie ligging en vriendelike diens. Goeie waarde vir geld.

Elsa D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Vrede en rus.

Amper Bo is so rustig en mooi groen, voel asof jy weggekom het van alles wat jou kan pla.

Amper Bo Guest House se terugvoer

Baie dankie Elsa, dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.

Amper Bo Guest House
Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Adele M

Gelukkig net 1 aand.

Was nie genoeg glase vir 3 persone nie, televisie was stukkend en inboektye was amper 'n probleem om te akkommodeer. En waaiers was in haglike toestand.

Alison Gretchen S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison Gretchen S

Dit was die geld werd.

Sal dit aanbeveel.

Cornelis H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis H

Friendly and clean.

We had a very nice stay at Amper Bo, we felt welcome, had nice rooms and breakfast was good!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik en skoon.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Amper Bo, ons het welkom gevoel, lekker kamers gehad en die ontbyt was lekker!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amper Bo Guest House se terugvoer

Thank you so much. It was a pleasure having you with us. We hope to see you again.

Amper Bo Guest House
Sarette N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette N

Gerieflik, rustig en voldoen aan al ons behoeftes!

Amper Bo Gastehuis wil ek heel boaan my gunsteling verblyfplekke in Pretoria plaas!

Wicus R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus R

Goeie en beskostigbare verblyf.

Baie aangename en vriendelike gashere gehad. Huisie was mooi skoon en ruim. Huisies voel ook baie privaat. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Barry V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barry V

Disappointed about lack of air-cons in woodhouse not acceptable. Will not return.

I believe that competition is rife and cannot have a room in summer without air-con. Woodhouse not preferred.

Lourencia G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourencia G

UItstekende gasvryheid. Die ontbyt was heerlik en baie flink voorberei en bedien.

Hoogs aanbeveel vir ouers met studente wat by Riviera Varsity Lodge bly.

Anna M N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M N

Ons het ons tydjie by Amper Bo Gastehuis geniet. Vriendelik!

Ons het ons tydjie by Amper Bo Gastehuis geniet. Beveel dit aan.

Amper Bo Guest House se terugvoer

Was baie lekker om julle hier te kon hê, hoop ons sien julle weer.

Amper Bo Guest House
Anneke V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Alles was reg.

Ons het hier oornag sodat ons rugby by Loftus kon gaan kyk. Alles was reg.

Vanaf
Vanaf R793
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R793
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 40, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63c7cc156d882e386c51a7124d044285fa344cd3e11b2777026feefa821937023e40f3652239ba32bf7f2ffc7d86a2b594a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R793 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 40 Malan Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.729805019024 28.209493419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang