Amper Bo Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dr J.J. Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ehua A - Mrt 2024
Algehele gradering
It was a lovely stay.
Amper Bo Guest House se terugvoer
Hi Ehua, it was great having you with us. Unfortunately, only our self-catering units are fully equipped with cutlery and crockery. Hope to see you again.
Amanda V - Des 2023
Algehele gradering
Sakpas. Gerieflik. Vernuftige verwelkoming & vriendelike diens.
Amper Bo Guest House se terugvoer
Baie dankie Amanda, dit was lekker om julle hier by ons te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Peet B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Elsa D - Apr 2023
Algehele gradering
Vrede en rus.
Amper Bo Guest House se terugvoer
Baie dankie Elsa, dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Gelukkig net 1 aand.
Alison Gretchen S - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was die geld werd.
Cornelis H - Jan 2017
Algehele gradering
Friendly and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik en skoon.
Ons het 'n heerlike tyd gehad by Amper Bo, ons het welkom gevoel, lekker kamers gehad en die ontbyt was lekker!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amper Bo Guest House se terugvoer
Thank you so much. It was a pleasure having you with us. We hope to see you again.
Sarette N - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en voldoen aan al ons behoeftes!
Wicus R - Okt 2016
Algehele gradering
Goeie en beskostigbare verblyf.
Barry V - Okt 2016
Algehele gradering
Disappointed about lack of air-cons in woodhouse not acceptable. Will not return.
Lourencia G - Sep 2014
Algehele gradering
UItstekende gasvryheid. Die ontbyt was heerlik en baie flink voorberei en bedien.
Anna M N - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het ons tydjie by Amper Bo Gastehuis geniet. Vriendelik!
Amper Bo Guest House se terugvoer
Was baie lekker om julle hier te kon hê, hoop ons sien julle weer.
Anneke V - Aug 2014
Algehele gradering
Alles was reg.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 40, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang