Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amper Plaas Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Helen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome awesome ons is weer gerecharge. Waar begin ek. Pragtige oudtydse sjarme. Uiters rustig. Oulike gasvrou. Diere om jou is uniek. Emu! En om wakker te word met hane kraai was nogals lekker. Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Baie dankie vir alles. Ons tydjie by Amper Plaas Cottage was kort aangesien ons net oornag het, maar ek sal weer van die kothuis gebruik maak en volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

"Amper Plaas" - die naam se dit als. Defnitief 'n moet! Jy word wakker met die stilte en hoenders wat kraai. Die plekkie is baie plaas en was definitief 'n unieke ervaring. Dit voel soos jou huis weg van die huis, die huisie is baie mooi toegerus en mens voel dadelik tuis. Ek sal dit vir almal aanbeveel en boonop is die eienaars baie vriendlik. Die sonopkoms oor die berge wat definitief 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Sal verseker weer by Amper Plaas Cottage gaan bly. 10/10. Indien jy wil wegbreek van die gejaagde lewe, is dit die plek om asem te kom haal. Geniet die plaasatmosfeer. Oulike mense! Ons sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Peaceful. It was so quiet, away from all the city noise. My kids enjoyed all the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Lekker rustig, met pragtige plaasdiere. Ons sal weer kom oorbly. Baie mooi uitsig en met diere wat rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Ons hou van die plaasatmosfeer. Heerlik gebly en baie ekstra moeite is gedoen om ons gaste by die hekke uit te kry op verskillende tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heide D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Eienaar gemaklik en baie gasvry. Plaasdiere wonderlik vir kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2022

Rustig man rustig. Die kuier op Amper Plaas was baie aangenaam. Die omgewing is wat ons verwag het omring deur neut bome en die natuur. Vry lopende plaas diere en die rustigheid is wat ons wou he. ons klein kinders het dit ook baie geniet. Geen kragonderbrekings en sommer net plaaslekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cornell V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Fantasties! Gasvryheid, stilte en kalmte. Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marnell
Amper Plaas Cottage
Dankie dat jul by ons gebly het, was regtig lekker om jul hier te he.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marnell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg-vallei 249, Brondal-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmMDU4M2ZiLWRjY2QtNGRjNC05MDE4LWZhNjU0ODFmODM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 249 Heidelberg Valley Brondal Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34458 30.942357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang