Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amper Plaas Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marnell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Amper Plaas Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Helen L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L

Awesome awesome ons is weer gerecharge.

Waar begin ek. Pragtige oudtydse sjarme. Uiters rustig. Oulike gasvrou. Diere om jou is uniek. Emu! En om wakker te word met hane kraai was nogals lekker. Kan dit regtig aanbeveel.

Liana V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Baie dankie vir alles.

Ons tydjie by Amper Plaas Cottage was kort aangesien ons net oornag het, maar ek sal weer van die kothuis gebruik maak en volgende keer langer bly.

Carina P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

"Amper Plaas" - die naam se dit als.

Defnitief 'n moet! Jy word wakker met die stilte en hoenders wat kraai. Die plekkie is baie plaas en was definitief 'n unieke ervaring. Dit voel soos jou huis weg van die huis, die huisie is baie mooi toegerus en mens voel dadelik tuis. Ek sal dit vir almal aanbeveel en boonop is die eienaars baie vriendlik. Die sonopkoms oor die berge wat definitief 'n bonus.

Lucy L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy L

Sal verseker weer by Amper Plaas Cottage gaan bly. 10/10.

Indien jy wil wegbreek van die gejaagde lewe, is dit die plek om asem te kom haal. Geniet die plaasatmosfeer. Oulike mense! Ons sal weer kom kuier!

Elna V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Peaceful.

It was so quiet, away from all the city noise. My kids enjoyed all the animals.

Christiaan E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E

Lekker rustig, met pragtige plaasdiere.

Ons sal weer kom oorbly. Baie mooi uitsig en met diere wat rondloop.

Este P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Este P

Ons hou van die plaasatmosfeer.

Heerlik gebly en baie ekstra moeite is gedoen om ons gaste by die hekke uit te kry op verskillende tye.

Heide D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide D

Eienaar gemaklik en baie gasvry.

Plaasdiere wonderlik vir kinders.

Faan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faan B

Rustig man rustig.

Die kuier op Amper Plaas was baie aangenaam. Die omgewing is wat ons verwag het omring deur neut bome en die natuur. Vry lopende plaas diere en die rustigheid is wat ons wou he. ons klein kinders het dit ook baie geniet. Geen kragonderbrekings en sommer net plaaslekker.

Cornell V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell V

Fantasties!

Gasvryheid, stilte en kalmte. Dit was heerlik!

Amper Plaas Cottage se terugvoer

Dankie dat jul by ons gebly het, was regtig lekker om jul hier te he.

Amper Plaas Cottage
Erika F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Rustig en verfrissend.

Ons was baie vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel! Die woonstel was baie ruim en so mooi versier met windpomp en "oudhede" tema - baie sjarme! En dan natuurlik het die boerbokkies, ganse en hoenders die kinders se harte bekoor en was dit vir hulle 'n wonderlike ervaring om hulle te kon vryf en voer - en die groot grasperk voor die eenheid het vir lekker speelplek gesorg! Die eenheid was netjies en skoon - die beddens het soos 'n droom geslaap en die fyn laventeltakkies in die badkamer en om die pakkie beskuit was so sjarmant en die Salted Caramel bederfie op die bed was heerlik! Ons het Sondagoggend wakker geword met 'n bloedrooi sonopkoms wat mooi blink op die dammetjie voor die eenheid - 'n baie rustige en verfrissend atmosfeer! Ons was regtig baie beïndruk en tevrede met ons verblyf en sal hulle definitief aan enige iemand aanbeveel! Weereens baie baie dankie!

Petrus V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Nie te luuks, maar werklik heerlik om te gaan rus.

Die ontvangs van Marnell laat jou werklik dadelik tuis voel. Sy en haar hele huisgesin was sommer gou deel van ons toe ons toenadering gesoek het. Ons het heerlik gerus en die plaas se stilte geniet. Ons gaste was ook baie welkom om ons te besoek.

Emelia S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia S

Arrive during daylight hours.

There are security gates and dirt roads with multiple turn offs to adjoining farms so be sure to arrive during daylight if it's your first visit. We were assisted to navigate by calling the owner who talked us through to the cottage. Additionally fly/mosquito screens would have greatly enhanced our stay as White River is a very hot area with safe ventilation a definite requirement. With all windows and doors closed, nights were hot even in April/May.

Lorna V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna V

Dit was baie rustig gewees!

Ons was net vir een aand daar, maar sal weer teruggaan. Amper Plaas Cottage is "off the beaten track" en was baie rustig en stil gewees - die perfekte plek vir 'n wegbreek! Dit kothuis was baie netjies en skoon, met 'n ou plaashuis atmosfeer. En die uitsig is asemrowend. Die eienaars is baie vriendelik en het ons soos ou vriende verwelkom. Hulle gaan uit hulle pad uit om 'n mens gemaklik te laat voel. Ek sou Amper Plaas Cottage definitief aanbeveel.

Marlize K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K

Beautiful place, it has a lot of potential.

See stars.

Sannie N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sannie N

Dit is baie rustig, het dit geniet.

Die plaaspad is net baie sleg.

Rudolf J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf J

Ons het die plek slegs vir slaapdoeleindes gebruik aangesien ons uit die aard van ons besoek op ander plekke geëet, gekuier en gereis het.

Amper Plaas Cottage is presies wat dit is. Baie baiese geriewe, skoon en netjies. Geleë tussen boorde en stalle op 'n plaas. Baie rustig en redelik veilig. Ons is gasvry ontvang met die lekkerste fudge. Sal dit aanbeveel vir iemand wat met basiese geriewe tevrede is en nie luukshede verwag nie. Dankie, ons het lekker geslaap en dit was voldoende vir ons behoeftes.

John B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
John B

Aaklige pad en baie vuil toilet ou lavender in laaie en vuil onder en binne mikrogolfoond.

Niks vir kinders om te doen nie. WiFi wat adverteer word is baie sleg. Pad na verblyf is amper ongaanbaar met my voertuig. Plek lyk baie mooi, maar is net voorlangs skoon.

Amper Plaas Cottage se terugvoer

Baie jammer oor jul negatiewe ervaring. Ons sal onmiddellik hierna kyk en die nodige regstellings maak.

Amper Plaas Cottage
Rina G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Rina G

Was baie lekker en rustig. Sal weer daar tuisgaan.

Sal ander mense verwys om daar tuis te gaan. Baie rustig en mooi omgewing. Niemand pla daar nie. Jy kan kom en gaan soos jy wil.

Henrietta K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta K

Rus en vrede.

Heerlik om egte plaasstilte te ervaar, en wakker te word met kapokhaantjie se kordate kraai. Boerbok te sien wat op sy agterpote staan om lekker groen blaartjies by te kom. Ver weg van gewoel en werskaf van dorpe of stede.

Michelle O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Baie vriendelik en behulpsaam.

Regtig op die plaas. Geen straatligte en ligte rondom mens om jou wakker te hou nie. The sound of silence is deafening!

Henk V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Aangenaam verras.

Baie rustige plekkie om te bly, Goeie gasvryheid.

Roelene B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelene B

Friendly people and the place is neat and clean.

See rating.

Aneri T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneri T

Dit was 'n heerlike rustige nag met die vriendelikste en warmste verwelkoming wat ek in 'n lang tyd beleef het!

Sien sterre.

Rone G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rone G

Rustig, vriendelik en gemaklik.

Amper Plaas is presies wat sy naam sê...jy is op die plaas met al sy natuurskoon en rustigheid. Jy moet 'n klein stukkie grondpad trotseer om daar te kom, maar as die pad geteer was, was dit mos nie plaas nie. Die akkommodasie is skoon en gerieflik. Dit is die tipe plek waar jy kan ontspan en net rus, maar ook so sentraal geleë dat jy die hele Laeveld kan platry. Die gasheer en gasvrou is bereikbaar en baie behulpsaam, sonder om inbreek te maak op privaatheid. Dis beslis die plek waar ek weer gaan bly as ek weer Laeveld toe gaan. O, ja, definitief waarde vir geld.

Hentie G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie G

Fantastiese mense. Piekniekmandjie en brekfis heerlik.

Ons was baie vriendelik ontvang. Hulle het vir ons 'n heerlike piekniekmandjie gepak vir Saterdag. Die Saterdagmiddag het hulle saam met ons gestap. Toe dit lyk na reën het hulle hul bakkie uitgetrek sodat ek my kar onder dak kon trek. Sondagoggend het hulle 'n heerlike ontbyt voorgesit. As ons weer daar moet oorslaap sal ons weer daar wil bly.

Rozanne P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne P

Baie lekker.

Ons het dit baie baie geniet en as ons weer daai kant toe gaan, sal ons beslis weer daar tuis gaan!

Anne H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Gasvry, netjies en rustige atmosfeer.

Hoe heerlik om 'n klipgooi uit die dorp in die netjiese, groot kothuis te kon tuisgaan. Ek sal dit verseker aanbeveel.

Amper Plaas Cottage se terugvoer

Dankie, dit was baie lekker om jul hier by ons te hê.

Amper Plaas Cottage
Charmaine B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Sien sterre

Sien sterre

Rudi S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Dit was baie aangenaam. Wat ons wou hê , het ons gekry.

Aangenaam. Die pad was egter nie so lekker vir 'n gewone sedanmotor nie. Miskien kan dit deel wees van die inligting wat aan kliënte deurgegee word.

Colleen V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen V

Lovely, clean and simple accommodation in a rural setting.

We enjoyed our overnight stay in this quaint, country cottage. Although not far from town, we felt as if we were out on a farm in the country.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg-vallei 249, Brondal-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmMDU4M2ZiLWRjY2QtNGRjNC05MDE4LWZhNjU0ODFmODM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 249 Heidelberg Valley Brondal Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34458 30.942357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang