Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amperda Log Cabins

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Lindi S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Relaxing, peaceful. Host is so friendly and the place is clean and you need to bring nothing but your clothes and food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Amperda Log Cabins
Lindi Thank you for your good review. It is our honour to host you.

Juliette O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Lekker familiewegbreek. Die host was warm en tegemoetkomend. Die cabins is netjies en skoon. Ons het dit vreeslik geniet. Goeie location en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Amperda Log Cabins
Thanks for staying with us.

Juliette O
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Goeie ligging, beste host, baie mooi views. Gerieflik en skoon. Barbara was 'n uistekende host. Baie vriendelik en bedagsaam. Cabins was netjies en gerieflik. Amperda is op die ideale plek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Goeie ligging. Lekker rustig en naby aan alle aktiwiteite om te doen in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Barbara
Amperda Log Cabins
Baie dankie vir die terugvoering.

Christa G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Lekker oornag plekkie. Ons het lekker geslaap, 'n lekker oornag punt tussen die Weskaap en Port Alfred.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Amperda Log Cabins
Thanks for staying with us.

Imran N
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Beautiful, convenient and enjoyable. The host and her family were very helpful. The surroundings were also very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius E
1 nag Gesin met tieners
2.6
Des 2023

Genoegsaam. Aanvaarbaar vir 'n een nag oorslaap. Stortgordyn is te kort vir die stort. Die vloer word gevolglik baie nat.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Hendrik C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie goed geleë vir toegang tot Stormsrivier. Baie goed waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Awesome place to stay! We arrived late that evening but the host was so friendly and the cabin was beautiful. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Pragtig, netjies en goed toegerus. Ons het vir 1 nag heerlik oorgebly by Amperda Log Cabins. Baie goed toegeruste houthuise met alles wat jy nodig het om heerlik te ontspan. Pragtige, skoon en netjiese linne. Heerlik gebraai by die Lapa en Barbara was baie vriendelik en hulpvaardig. Die ideale oornagplek naby baie besienswaardighede. Dankie Barbara, ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJvJDU2S4onWUnaSmpGZwgvlkwfdwB2WKHDQ1To69HmzATGAdKk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 R102 Blouliliesbush 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.992619042835 24.072053432465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang