Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amperda Log Cabins

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amperda Log Cabins bied volledig ingerigte houthutte in die hartjie van die Tsitsikamma.

Daar is 2 eenslaapkamerhutte met 'n kombuisie, badkamer en 2 stapelbeddens elk. Daar is ook 'n tweeslaapkamerhut met 'n aparte kamer met 'n dubbelbed, kombuisie/leefarea met 'n stapelbed en 'n badkamer en 'n drieslaapkamerhuis met 'n volledige kombuis en 'n sitkamer met buitebraaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot 'n swembad en lapa-area. Die hutte is selfsorg, maar ontbyt kan op versoek voorsien word.

Die Tuinroete in die Wes-Kaap en Oos-Kaap is een van Suid-Afrika se top-toeristeaantreklikhede. Dit strek vanaf Mosselbaai na St. Francis al langs die Indiese Oseaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Lindi S
5.0
Relaxing, peaceful. Host is so friendly and the place is clean and you need to bring nothing but your clothes and food.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Juliette O
Saam met vriende
5.0
Lekker familiewegbreek. Die host was warm en tegemoetkomend. Die cabins is netjies en skoon. Ons het dit vreeslik geniet. Goeie location en baie mooi ...
Sien meer
Mei 2023
Juliette O
5.0
Goeie ligging, beste host, baie mooi views. Gerieflik en skoon. Barbara was 'n uistekende host. Baie vriendelik en bedagsaam. Cabins was netjies en ge...
Sien meer
Mei 2023
Hendrik C
Gesin met tieners
5.0
Baie goed geleë vir toegang tot Stormsrivier. Baie goed waarde vir geld.
Des 2022
Sonia D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome place to stay! We arrived late that evening but the host was so friendly and the cabin was beautiful. We loved our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amperda Log Cabins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJvJDU2S4onWUnaSmpGZwgvlkwfdwB2WKHDQ1To69HmzATGAdKk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 R102 Blouliliesbush 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.992619042835 24.072053432465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang