Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amphitheatre Backpackers Lodge

Rugsakreisigerslosies

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Mariana F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Hartlik, uitnodigend, skoon en sal weer hier kom kamp. Amhitheatre Backpackers Lodge het 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Die ontvangsdame was baie uitnodigend en vriendelik met ons aankoms. Die kombuis was silwerskoon en vadoeke spierwit. Die dame wat dit so netjies en skoon hou verdien beslis 'n Bells. Ons het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Kinders het gaan stap, tafeltennis gespeel en gesauna. Ons twee honde het die wêreld vol gehardloop op die groene gras. Lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Foto's weerspieël nie hoe oulik die lodge werklik is nie. Die Backpackers Lodge se binnehuisversiering is baie kreatief. Om elke hoek en draai is daar iets interessant om te sien. Dit is in 'n pragtige, rustige omgewing geleë. Die pad na die lodge is egter nie aangenaam nie met die pad wat op `n paar plekke weggeval het. Met ons aankoms is ons gewaarsku dat die kuierarea/kroeg veral oor naweke luidrugtig kan raak, maar dat ons welkom is om vir hulle te sê as dit pla en dan sal hulle ons na 'n ander kamer skuif. Die lodge is baie tegemoetkomend en het werklik uit hulle pad gegaan om ons naweek so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilsa
Amphitheatre Backpackers Lodge
Dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons is so bly dat julle ons lodge geniet het en veral die dekor. Kom kuier gerus weer een of ander tyd.

Frans V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Een nag se oorslaap - perfekte oornag stop vir motorfiets toerders. Regte egte backpackers. Alles was soos ek verwag het. Het lekker om die vuur gesit en gesels met Amerikaners, Swede, Nederlanders en Britte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Ons het dit slegs as basis gebruik om die Cathedral Peak te klim. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die huisvesting was voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha-mari P
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Netjies en skoon met als wat jy benodig. Sal weer daar oorslaap op Amphitheatre Backpackers Lodge. Ons het voor en na ins Amphitheatre Backpackers Lodge stap hier oorgebly en dit was al wat ons benodig het. Kamers netjies en skoon, lekker braaigeriewe by swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celia B
1 nag Gesin met tieners
2.8
Mrt 2024

Dis n oornag backpackers lodge niks fancy nie. Die plek is nie meer in die toestand as op die fotos nie. Kos is baie duur, maar dit was baie lekker.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Moleka M
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2024

Good. Not so bad and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Mariska V
1 nag Gesin met klein kinders
1.6
Jan 2024

Ons het meer verwagtinge gehad oor die plek en was teleurgesteld. Ek het die plek geboek deur die webtuiste. 'n Baie laaste minuut plan verandering het gebeur en my ma het toe saam gekom. Ek het probeer om die webtuiste in die hande te kry, maar daar was iets fout met ons selfoonnetwerke. Ek kontak die plek self, verduidelik als en die vrou se ons moet die verskil by hulle gaan betaal. Ons daag op by die plek geen hekke nie of heinings. Die mense is nie veel vriendelik by die ontvangs nie, ek sê toe ek moet ekstra betaal vir my ma en hulle het toe 'n belaglike fooi gevra en nie eers vir ons 'n grooter kamer met 'n ekstra bed gegee nie. Hulle verskoning was dat die fout het by die webtuiste gelê het met hulle pryse. Eintlik wat hulle sê is dat die webtuiste ons te min gevra het. Ons kom toe by ons eenheid uit, die plante van buite groei binne in die dak in. Die deur kan nie van binne sluit nie. Die badkamerdeur kan nie toe nie. Die plek was ook nie behoorlik skoongemaak nie. Ek sal nie die plek aan beveel nie. Glad nie waarde vir geld nie en hulle behandel hulle kliënte onregverdig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nontobeko N
1 nag Saam met vriende
3.4
Des 2023

Fantastic. It was amazing staying with you. I loved everything about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Karin S
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2023

Half way stop between Durban and Pretoria. Great atmosphere and quiet enough to keep kids entertained. Perfect for Durban and Pretoria. Found staff accommodating but not really welcoming. Had no introduction to facilities like spa or sauna. Relaxed atmosphere but each to his own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Ilsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4211 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ef5d28f9f819f506917ff7bf741cb9267415f111d19467fe30ada82ae4a016ddcb0f7729a7273f1ea8c9bb8cad9a6a7e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 R74 Amphitheatre Backpackers Lodge 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -28.643295 29.158825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang