Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amphitheatre Backpackers Lodge

Rugsakreisigerslosies

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.4
Veiligheid
3.6
Mariana F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Hartlik, uitnodigend, skoon en sal weer hier kom kamp. Amhitheatre Backpackers Lodge het 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Die ontvangsdame was baie uitnodigend en vriendelik met ons aankoms. Die kombuis was silwerskoon en vadoeke spierwit. Die dame wat dit so netjies en skoon hou verdien beslis 'n Bells. Ons het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Kinders het gaan stap, tafeltennis gespeel en gesauna. Ons twee honde het die wêreld vol gehardloop op die groene gras. Lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ga M
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2025

We had a very restful 4 days. Stay was fantastic. The only thing I found challenging is that the staff at the bar were not always around and we had to wait for a long time for them to come or go and find them. There was also no ice on sale on site. Food was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Een nag se oorslaap - perfekte oornag stop vir motorfiets toerders. Regte egte backpackers. Alles was soos ek verwag het. Het lekker om die vuur gesit en gesels met Amerikaners, Swede, Nederlanders en Britte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne A
Kort verblyf
3.6
Feb 2025

Pleasant stay! While a little more basic than the photographs suggest, it was a good stay. Unfortunately, the food menu was no longer applicable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Juané V
1 nag
2.8
Feb 2025

Rustige omgewing. Blyplek was aanvaarbaar. Net ongelukkig glad nie rolstoel of lae mobiliteit toeganklik nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Herman B
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Ons het dit slegs as basis gebruik om die Cathedral Peak te klim. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die huisvesting was voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha-mari P
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Netjies en skoon met als wat jy benodig. Sal weer daar oorslaap op Amphitheatre Backpackers Lodge. Ons het voor en na ins Amphitheatre Backpackers Lodge stap hier oorgebly en dit was al wat ons benodig het. Kamers netjies en skoon, lekker braaigeriewe by swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celia B
1 nag Gesin met tieners
2.8
Mrt 2024

Dis n oornag backpackers lodge niks fancy nie. Die plek is nie meer in die toestand as op die fotos nie. Kos is baie duur, maar dit was baie lekker.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Moleka M
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2024

Good. Not so bad and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Mariska V
1 nag Gesin met klein kinders
1.6
Jan 2024

Ons het meer verwagtinge gehad oor die plek en was teleurgesteld. Ek het die plek geboek deur die webtuiste. 'n Baie laaste minuut plan verandering het gebeur en my ma het toe saam gekom. Ek het probeer om die webtuiste in die hande te kry, maar daar was iets fout met ons selfoonnetwerke. Ek kontak die plek self, verduidelik als en die vrou se ons moet die verskil by hulle gaan betaal. Ons daag op by die plek geen hekke nie of heinings. Die mense is nie veel vriendelik by die ontvangs nie, ek sê toe ek moet ekstra betaal vir my ma en hulle het toe 'n belaglike fooi gevra en nie eers vir ons 'n grooter kamer met 'n ekstra bed gegee nie. Hulle verskoning was dat die fout het by die webtuiste gelê het met hulle pryse. Eintlik wat hulle sê is dat die webtuiste ons te min gevra het. Ons kom toe by ons eenheid uit, die plante van buite groei binne in die dak in. Die deur kan nie van binne sluit nie. Die badkamerdeur kan nie toe nie. Die plek was ook nie behoorlik skoongemaak nie. Ek sal nie die plek aan beveel nie. Glad nie waarde vir geld nie en hulle behandel hulle kliënte onregverdig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Ilsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4211 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ef5d28f9f819f506917ff7bf741cb9267415f111d19467fe30ada82ae4a016ddcb0f7729a7273f1ea8c9bb8cad9a6a7e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 R74 Amphitheatre Backpackers Lodge 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -28.643295 29.158825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang