Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amphitheatre Backpackers Lodge

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 4211 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amphitheatre Backpackers Lodge, vernoem na die bekendste geografiese kenmerk van die Noordelike Drakensberge in Suid-Afrika, bied oornagverblyf en kampeerplek. Ná die reën kan die Tugela-watervalle gesien word soos wat dit vir 1 km teen die rotswand afduik.

Hierdie oord bied 'n verskeidenheid verblyfopsies soos gedeelde kamers, kampeerplekke, en suite- en privaat kamers,, groepkamers en tentverblyf. Hierdie kamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of stapelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Sommige van die akmers het ook hul eie badkamers terwyl gaste in die ander kamers ablusiegeriewe deel. Al die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Daar is ook gemeenskaplike kombuise.

Gaste het toegang tot geriewe soos gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad, 'n Jacuzzi, 'n sauna, kroeg, restaurant, pooltafel, 'n handwerkwinkeltjie, wasgoeddienste en snoepmasjiene op die perseel.

Doendinge in die area sluit rotsklim, abseil, berge en geskiedkundige oorlogplekke besoek, Lesotho verken of na die damme en rivier stap om voëls en diere te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Wat gaste dink
Mariana F
5.0
Hartlik, uitnodigend, skoon en sal weer hier kom kamp. Amhitheatre Backpackers Lodge het 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Die ontvangsdame was ...
Sien meer
Mrt 2024
Deidre D
Gesin met tieners
5.0
Foto's weerspieël nie hoe oulik die lodge werklik is nie. Die Backpackers Lodge se binnehuisversiering is baie kreatief. Om elke hoek en draai is daar...
Sien meer
Jul 2023
Frans V
Saam met vriende
4.6
Een nag se oorslaap - perfekte oornag stop vir motorfiets toerders. Regte egte backpackers. Alles was soos ek verwag het. Het lekker om die vuur gesit...
Sien meer
Mrt 2024
Herman B
4.4
Ons het dit slegs as basis gebruik om die Cathedral Peak te klim. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die huisvesting was voldoende.
Mrt 2024
Retha-mari P
Saam met vriende
4.2
Netjies en skoon met als wat jy benodig. Sal weer daar oorslaap op Amphitheatre Backpackers Lodge. Ons het voor en na ins Amphitheatre Backpackers Lod...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Ilsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amphitheatre Backpackers Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4211 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ef5d28f9f819f506917ff7bf741cb9267415f111d19467fe30ada82ae4a016ddcb0f7729a7273f1ea8c9bb8cad9a6a7e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 R74 Amphitheatre Backpackers Lodge 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -28.643295 29.158825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang