Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amphitheatre Backpackers Lodge

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 4211 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amphitheatre Backpackers Lodge, vernoem na die bekendste geografiese kenmerk van die Noordelike Drakensberge in Suid-Afrika, bied oornagverblyf en kampeerplek. Ná die reën kan die Tugela-watervalle gesien word soos wat dit vir 1 km teen die rotswand afduik.

Hierdie oord bied 'n verskeidenheid verblyfopsies soos gedeelde kamers, kampeerplekke, en suite- en privaat kamers,, groepkamers en tentverblyf. Hierdie kamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of stapelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Sommige van die akmers het ook hul eie badkamers terwyl gaste in die ander kamers ablusiegeriewe deel. Al die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Daar is ook gemeenskaplike kombuise.

Gaste het toegang tot geriewe soos gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad, 'n Jacuzzi, 'n sauna, kroeg, restaurant, pooltafel, 'n handwerkwinkeltjie, wasgoeddienste en snoepmasjiene op die perseel.

Doendinge in die area sluit rotsklim, abseil, berge en geskiedkundige oorlogplekke besoek, Lesotho verken of na die damme en rivier stap om voëls en diere te sien.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.3
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Ilsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amphitheatre Backpackers Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4211 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ef5d28f9f819f506917ff7bf741cb9267415f111d19467fe30ada82ae4a016ddcb0f7729a7273f1ea8c9bb8cad9a6a7e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 R74 Amphitheatre Backpackers Lodge 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -28.643295 29.158825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang