Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amru Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maria B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Perfek vir my behoeftes. Ek het die heerlik gewoon, die gasvrou is wonderlik en dit was naby al die besoekpunte wat ek gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Baie dankie Maria, dit was lekker om jou hier te hê. Groete, Ruth

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie keuse om in Brackenfell te bly. Baie goed geleë, skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Baie dankie Delene, julle is altyd welkom, kom kuier gou weer. Groete Ruth

Peters B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderful. Stay was perfect and owners were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het baie lekker gekuier. Ons bespreek Amru Guesthouse gereeld wanneer ons Kaapstad besoek. Die gasvrou is altyd baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt is heerlik. Die verblyf is uiters netjies en gerieflik. Ons kan Amru sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Skitterende diens. Skoon en netjies. Ruth, die eienaar gaan regtig uit haar pad om jou tuis te laat voel. Heerlike ontbyt. Amru is netjies en skoon en die kamers het alles wat jy nodig het. Amru is in 'n veilige buurt met winkels en eetplekkies naby waarna mens kan stap. Ek sal Amru aanbeveel vir enige reisiger. Kontak hulle gerus julle sal aangenaam verras wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Baie baie dankie Etienne vir review, dit was alles n groot plesier altyd welkom. Groete, Ruth .

Joeks L
1 nag
5.0
Feb 2023

Ek het baie lekker gekuier. Beveel aan vir enigiemand wat in die Kaap tuisgaan, want daar is als wat jy in 'n B&B aantref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Hello Joeks, dit was lekker om jou hier te he, jy is altyd welkom. Baie dankie vir die resensie. Groete. Ruth

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekker gebly met goeie diens! Baie netjies en skoon, ideale basis vir Kaapstad en die omgewing. Die ontbyt is vreeslik lekker! Sal beslis aanbeveel en weer daar inklok!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Baie! dankie Francois ek waardeer,dit was lekker om julle hier te huisves,julle is altyd welkom.

Neels C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ongelooflike gasvrou, wonderlike ervaring. 10 uit 10 vir Ruth! Ons was ongelooflik beïndruk gewees. Die kamer was silwerskoon en is elke dag skoongemaak. Baie gemaklike en veilige gastehuis. Die ontbyt was ook iets om na uit te sien elke oggend, sy mág maar! Ons sal absoluut weer hier bly. Dis lekker naby aan die wynplase en baie billik geprys, baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Middag Neels julle was indedaad goeie gaste baie dankie vir positiewe review,julle is altyd welkom laat dit julle altyd goed gaan,mooi bly groete Ruth

Rianza C
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Meer as tevrede. Tannie Ruth het ons baie vriendelik en met warmte verwelkom. Die kamers was netjies, skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlike ontbyt geëet en die laaste oggend waar ons vroeg moes vertrek, het sy vir ons 'n lekker kosmandjie gepak. Sy doen baie moeite en niks is vir haar te veel nie. Baie dankie, tannie Ruth vir tannie se mooi hart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Hello Rianza Dit was n groot plesier ek het alles met liefde gedoen en dit was lekker om julle hier te hê, dankie dat julle die huisreëls respekteer het. Groete en alles wat mooi is.

Melandi W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Pragtige, rustige plekkie met heerlike ontbyt. Ons kon nie 'n beter plekkie gekry het om te oornag nie. Die eienaar was ongelooflik behulpsaam en haar ontbyt uit die boonste rakke. Sal gaag weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruth
Amru Guesthouse
Dankie vir resensie Melandi. Groete. Ruth

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9247544284adb9559521d19750712f72c86fd14f0c8f8e31e04d4e0e82a945e1c56aa5f600047af7d645162a5685b81aaa24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 61 Jacaranda Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.885446966769 18.696403268717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang