Amru Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Maria B - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek vir my behoeftes.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Maria, dit was lekker om jou hier te hê. Groete, Ruth
Delene S - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie keuse om in Brackenfell te bly.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Delene, julle is altyd welkom, kom kuier gou weer. Groete
Ruth
Bernie P - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Nicoline J - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Etienne W - Jul 2023
Algehele gradering
Skitterende diens. Skoon en netjies.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Etienne vir review, dit was alles n groot plesier altyd welkom.
Groete,
Ruth .
Joeks L - Feb 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gekuier.
Amru Guesthouse se terugvoer
Hello Joeks, dit was lekker om jou hier te he, jy is altyd welkom. Baie dankie vir die resensie. Groete. Ruth
Francois D - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gebly met goeie diens!
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie! dankie Francois ek waardeer,dit was lekker om julle hier te huisves,julle is altyd welkom.
Neels C - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike gasvrou, wonderlike ervaring.
Amru Guesthouse se terugvoer
Middag Neels julle was indedaad goeie gaste baie dankie vir positiewe review,julle is altyd welkom laat dit julle altyd goed gaan,mooi bly
groete Ruth
Rianza C - Jan 2023
Algehele gradering
Meer as tevrede.
Amru Guesthouse se terugvoer
Hello Rianza
Dit was n groot plesier ek het alles met liefde gedoen en dit was lekker om julle hier te hê, dankie dat julle die huisreëls respekteer het.
Groete en alles wat mooi is.
Melandi W - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie met heerlike ontbyt.
Amru Guesthouse se terugvoer
Dankie vir resensie Melandi. Groete. Ruth
Pieter P - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Pieter. Ek is bly jy het my plekkie geniet. Hoop ons sien jou gou weer. Groete, Ruth
Willem N - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Lekker ontbyt geëet. Baie vriendelike gasvrou.
Riekie S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik oornag, baie dankie.
Amru Guesthouse se terugvoer
Riekie, dit was baie lekker om julle hier te hê. Baie dankie vir terugvoering. Groete, Ruth
Christo R - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, veilige en liefdevolle gastehuis.
Amru Guesthouse se terugvoer
Middag Christo, dit was 'n groot plesier en dankie vir resensie. Ek hoop ek sien julle gou weer. Mooi dag. Groete. Ruth
Nicolene G - Des 2022
Algehele gradering
Beste en vriendelikste diens 15/10.
Amru Guesthouse se terugvoer
Nicolene, baie bly om van julle te hoor. Ons het alles met liefde gedoen. Mag dit goed gaan met julle en hoop om julle weer te sien. Groete, Ruth
Jason M - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic place.
Amru Guesthouse se terugvoer
Thank you Jason for the positive review, it was a pleasure having you.
Regards,
Ruth
Jason M - Nov 2022
Algehele gradering
Great place.
Amru Guesthouse se terugvoer
You are welcome, thank you Jason.
Regards,
Ruth
Gerhardt O - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, julle is altyd welkom.
Groete, AmruBnB.
Joeks L - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Amru Guesthouse se terugvoer
Dankie Joeks, julle is altyd welkom.
Joeks L - Apr 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering,ek waardeer
Groete
AmruBnB
Leana G - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle review.
Dit was lekker om julle hier te huisves.
Nicoline J - Feb 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Nicoline.
Baie bly julle het jul tydtjie geniet
Groete
Ruth
Elizma K - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en die gasheer, Ruth, is baie oulik!
Amru Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Elizma,
Dit was n groot plesier en baie dankie vir review,jy is altyd welkom hoop om jou gou weer te sien
groete
Ruth
Daria T - Nov 2022
Algehele gradering
Loved it!
Amru Guesthouse se terugvoer
Good Morning Daria. You are most welcome, thank you for positive review.
Regards,
Ruth
Daria T - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely lovely from beginning to end.
Amru Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review Daria.
Regards,
Ruth
Rachelle B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Rachelle vir positiewe review,dit was lekker om julle hier te huisves
Groete
Ruth
Roger D - Jun 2022
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Amru Guesthouse se terugvoer
Thank you Roger, for the review. It was a pleasure to host you.
Regards, Ruth.
Kobus K - Jan 2022
Algehele gradering
Gasvry, silwerskoon, gerieflik en persoonlike diens.
Amru Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Kobus
Dit was lekker om julle hier te he, ek is bly julle het die bederf geniet.
Dankie vir die terugvoering.
Groete, Ruth.
Kobus V - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie, vriendelike, bekostigbare verblyf.
Amru Guesthouse se terugvoer
More Kobus en Henriett,
Dit was 'n groot plesier om julle hier te he. Julle is twee wonderlike mense, hoop ek sien julle weer. Dankie vir jul terugvoer ek waardeer.
Groete,
Ruth.
Paulina P - Sep 2021
Algehele gradering
It was an excellent stay and the most beautiful space that I have visit in Cape Town.
Amru Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you so much for your positive review, Paulina.
It was a great pleasure.
You are always welcome.
Hope to see you soon.
Warm Regards
Ruth
Beyers S - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek het verblyf vir twee aande naby Klaradyn Aftreeoord benodig.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Sedert die die B&B se bestaan het ek nog nooit 'n insident ter plaatse gehad nie. Ek is toegerus met die nodige veiligheidsmaatreëls CCTV en armed response wie nie meer as 'n 100 meter 'n permanente teenwoordigheid handhaaf nie. Die parkering is voor die woning, in die erf en nie in die straat nie.
Nicoline J - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende vriendelike diens.
Amru Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Nicky
Baie dankie en dit was n groot plesier. Lekker bly en hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Ruth.
Hendrien N - Feb 2020
Algehele gradering
Great value for money.
Amru Guesthouse se terugvoer
Good day Hendrien,
I am so happy that you and hubby enjoy your stay at Amru B&B, you are always welcome.
Thank you for the kind message
regards
Ruth.
Nicoline J - Jan 2020
Algehele gradering
Uiters netjiese en gemaklike verblyf. Ruth is 'n vriendelike en professionele gasvrou.
Amru Guesthouse se terugvoer
Nicky Joubert
Dit was alles 'n groot plesier,altyd welkom!
Dankie vir vriendelike terugvoer.
groete
Ruth
Phil T - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek vir ons
Amru Guesthouse se terugvoer
Dis was n groot plesier Phil, ek is baie bly julle het die plek geniet. Kom gou weer!
Groete Ruth
Hannes D - Des 2019
Algehele gradering
Alles soos geadverteer is daar.
Amru Guesthouse se terugvoer
Middag Hannes
Baie dankie vir positiewe terugvoer, ek waardeer dit.
Groete
Ruth
Jacques J - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike en netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs en diens.
Amru Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jacques, ek waardeer dit baie. Jy is altyd welkom.
Groete
Ruth
Anna-marie E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, stylvolle eenheid met professionele diens!
Amru Guesthouse se terugvoer
Hi Florence,
Dis was 'n groot plesier,dankie vir vriendelikheid, hoop ek sien jou gou weer.
groete
Ruth
Jacqueline B - Jul 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Amru Guesthouse se terugvoer
Good day Jacqueline,
It was a pleasure, very happy you enjoyed your stay, much appreciated for good review.hope to see you soon.
Regards,
Ruth
Yolandi F - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Amru Guesthouse se terugvoer
Goeiemôre Yolandi,
Dit was 'n plesier en met groot liefde gedoen. Baie bly julle het jul tydjie geniet. Altyd welkom!
Mooi daggie,
Ruth
Eijsbouts H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het 21 nagte in Suid Afrika Verbly op 10 adresse. Dit het die beste adres gewees. Baie danki.
Lees meerAmru Guesthouse se terugvoer
Dear Harry and Ina,
We are glad that we could make your stay pleasant and memorable. We always try to maintain good service and are quality driven. We know that you come from far and we endeavour to give you the experience from where you feel comfortable like you would feel at home.
Kind regards
Ruth
Helen M - Feb 2019
Algehele gradering
An absolute beautiful experience!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Absolute wonderlike ervaring!
Gasvryheid was baie lekker, veilig en 'n vriendelike omgewing. Ek het 'n rustige nag se gerus gekry, was absoluut wonderlik, baie dankie, Ruth is so 'n goedhartige mens!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amru Guesthouse se terugvoer
Good day Helen,
It was an absolute pleasure, very happy you enjoyed your stay.
Much appreciated.
Regards
Ruth
Nico E - Jun 2019
Algehele gradering
Very friendly reception, very neat and awesome breakfast.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike verwelkoming, baie netjies en fantastiese ontbyt.
Amru Guesthouse kan aanbeveel word vir enigiemand wat op soek is na 'n plek om in Brackenfell te bly. Ruth is 'n uitsonderlike gasheer, die kamer is netjies en ruim genoeg. Ontbyt is baie goed voorberei en aangebied.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amru Guesthouse se terugvoer
Good day Nico,
Thank you for review much appreciated, it was indeed a pleasure.
Regards,
Ruth
Fanie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en stylvolle kamer, vriendelike en professionele diens.
Amru Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Fanie,
Dit was n groot plesier,ek is baie bly jy het jou 2 Nagte geniet. Altyd welkom en baie dankie vir review.
Groete,
Ruth
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang