Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amru Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamers het aparte ingange en is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon.

Albei kamers het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers is toegerus met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie, asook lugversorging en 'n TV met volledige DStv, en gratis WiFi. Vir sekuriteit is daar veiligheidskameras en 'n alarmstelsel. Gaste het toegang tot 'n privaat omheinde binnehof, asook parkeerplek. 'n Kontinentale ontbyt word op Saterdae en Sondae bedien.

Die eiendom is gerieflik geleë 900 m vanaf Boulevard Square Winkelsentrum, 2 km vanaf Brackenfell Winkelsentrum, 6 km vanaf CapeGate Winkelsentrum en 8 km vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km weg. Ander besienswaardighede en geriewe in die omliggende area sluit Kuilsrivier Gholfklub, en Bottelary Wynroete in wat Hazendal Wynlandgoed, Mooiplaas Wynlandgoed, Bellevue Wynlandgoed, Devonvale Gholf en Wynlandgoed en Kunjani Wyne insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Maria B
Besigheidsreis
5.0
Perfek vir my behoeftes. Ek het die heerlik gewoon, die gasvrou is wonderlik en dit was naby al die besoekpunte wat ek gehad het.
Mei 2024
Delene S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie keuse om in Brackenfell te bly. Baie goed geleë, skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik.
Feb 2024
Peters B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Stay was perfect and owners were very helpful and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nicoline J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier. Ons bespreek Amru Guesthouse gereeld wanneer ons Kaapstad besoek. Die gasvrou is altyd baie vriendelik en behulpsaam. Die...
Sien meer
Des 2023
Etienne W
Besigheidsreis
5.0
Skitterende diens. Skoon en netjies. Ruth, die eienaar gaan regtig uit haar pad om jou tuis te laat voel. Heerlike ontbyt. Amru is netjies en skoon en...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amru Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9247544284adb9559521d19750712f72c86fd14f0c8f8e31e04d4e0e82a945e1c56aa5f600047af7d645162a5685b81aaa24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 61 Jacaranda Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.885446966769 18.696403268717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang