Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amru Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers in Proteahoogte in Brackenfell. Die kamers het elk hul eie ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis.

Albei gastekamers bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het 'n mikrogolfoond en 'n yskassie en daar is lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is sekuriteitskameras en 'n alarmstelsel. Gaste het toegang tot 'n privaat omheinde agterplaas en parkeerplek. 'n Kontinentale onbyt word op Saterdae en Sondae bedien.

Die eiendom is gerieflik geleë 900 m vanaf Boulevard Square-winkelsentrum, 2 km vanaf Brackenfell-winkelsentrum, 6 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum en 8 km vanaf Tygervallei-winkelsentrum. Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km ver. Daar is ander besienswaardighede en geriewe soos Kuilsrivier Gholfklub en die Bottelary-wynroete met plase soos Hazendal Wynlandgoed, Mooiplaas Wynlandgoed, Bellevue Wynlandgoed, Devonvale Gholf- en Wynlandgoed en Kunjani Wines.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jerome S
Besigheidsreis
5.0
Perfect. I normally book hotels, so this was my first time at a BnB in Cape Town. I was surprised by the attention to detail in the roo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Marian T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Die gastehuis is baie sentraal geleë. Ons was baie vriendelik ontvang deur Ruth, die gasvrou. Die kamer was skoon en netji...
Sien meer
Okt 2024
Maria B
Besigheidsreis
5.0
Perfek vir my behoeftes. Ek het die heerlik gewoon, die gasvrou is wonderlik en dit was naby al die besoekpunte wat ek gehad het.
Mei 2024
Delene S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie keuse om in Brackenfell te bly. Baie goed geleë, skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik.
Feb 2024
Helene H
Gesin met tieners
4.4
Good match for my travel need. I needed a place to sleep for the night while during the day I had to attend a competition. It was perfe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amru Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9247544284adb9559521d19750712f72c86fd14f0c8f8e31e04d4e0e82a945e1c56aa5f600047af7d645162a5685b81aaa24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 61 Jacaranda Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.885446966769 18.696403268717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang