Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amzee Bokmakierie Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Amzee Bokmakierie Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paul L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Waarde vir geld en vriendelike gasheer en gasvrou.

Heerlik gebly en uitsig is pragtig.

André L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L

Great! - Super accommodating hosts.

We were traveling from the Western Cape to the Eastern Cape, so we only spent a night, arriving late and leaving early-ish. The hosts were amazing. We left Cape Town late and realized that the ongoing roadworks will cause quite a delay. We telephoned ahead and advised them that we might not make the 10pm check-in deadline. This was not a problem, and the host could not have been more accommodating - even checked that we had the directions as we would arrive late and in the dark. They left the key in the door and left lights on for us, and we only met the hosts the next morning.

Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer

Thank you, André, for your great review! It is our pleasure to assist our guests; let them feel welcome and be treated with kindness, understanding, and respect.
Welcome to come again!

Amzee Bokmakierie Guest House
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Michael K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Dit het gevoel asof ons by familie oorgebly het.

Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die eienaars het selfs vir my vrou 'n boodskap gestuur om te sê ons is veilig daar.

Air Africa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Air Africa B

Nice, will go again.

It was pleasant. Friendly welcome.

Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer

Thank you. You are so welcome for a longer stay. Mossel Bay's registration is CBS (Come Back Soon)! Regards Koos and Ria

Amzee Bokmakierie Guest House
Adri L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Kort maar baie aangenaam.

Ons verblyf was kort maar aangenaam. Die uitsig is asemrowend.

Mientjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie S

Lekker weg breek van die stad.

Eenheid was mooi skoon en netjies. Privaat en veilig. See uitsig is pragtig. As jy wil strand toe gaan sal ek aanbeveel jy ry want dit is bietjie ver vir stap. Dolfyne in die branders en skoon oop strand vir stap.

Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer

Dagsê Mientjie, baie dankie vir jou terugvoer op LekkeSlaap. Ons gee graag aandag aan die "cleanliness" aspek en bly jy bring dit onder ons aandag. Kan jy asb vir ons net meer spesifiseer? Ons verbeter graag.
Groete, Koos en Ria

Amzee Bokmakierie Guest House
Carol D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Lovely, couple of excellent facilities.

Excellent, pleasant overnight stay.

Anne R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne R

Heerlike gebly en vriendelik ontvang.

Heerlik gekuier en soos vriende behandel.

Tamara M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tamara M

Ok, maar nie great nie.

Hulle kan die badkamer opgradeer en ook die matrasse was bietjie hard, so ek het nie 'n goeie nagrus gehad nie. Daar was ook te min kombuise, bv. potte.

Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer

Dagsê Tamara, baie dankie vir jou terugvoer op LekkerSlaap. Omdat ons nog nooit negatief oor Sea Cottage ontvang het nie, sal ons graag wil verbeter wat nie reg was met jul verblyf nie. 1. Wat sou jy in die badkamer wou opgradeer?
2. Watter kastrolle/bakke het gekort in die kombuis?
3. Was al die matrasse van jul 4 gaste hard? Spesifiek, watter bed se matras?
Weereens dankie vir die terugvoer wat ons beslis sal wil regstel. Omdat niemand nog iets oor bg genoem het nie, sal ons verseker daarna kyk. Mooiloop.
Groete, Koos en Ria Schutte, Bokmakierie Eienaars.

Amzee Bokmakierie Guest House
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Dit was nou die stilste omgewing waar ek geslaap het.

Ons het lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Christa J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Ons het net een nag oor geslaap, dit was 'n gerieflike ligging om by ander familie.

Ons het heerlik en gemaklik gebly, al was dit net een nag.

Lydia K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Onverbeterlik

Die plek is baie gesellig en baie netjies. Die eienaars is pragtige mense, help met enige iets, wil net die beste vir jou hê.

Colin M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M

Amazing.

We wanted a double bed and upon arrival it was provided.

Liselotte S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liselotte S

Spacious and welcoming BnB.

Wonderful and welcoming hosts. Well-kept spotless rooms. Tasty breakfast. Fully recommended.

Charmaine E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine E

Awesome.

Beautiful accommodation.

Francoise S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoise S

Rus en vrede.

Ons was baie tevrede met ons verblyf. Eienaars was vriendelik en ons het genoeg privaatheid gehad. Sal die plek sterk aanbeveel.

Marie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie B

Goeie uitsig op die see. Vriendelike diens.

Die uitsig oor die see was asemrowend. Die personeel en eienaars was oorwegend almal vriendelik en behulpsaam. Ek beveel egter aan dat gaste eerder met sterk bakkies of 4x4-voertuie na Bokmakierie reis aangesien die steil oprit na die parkeerterrein baie uitdagend kan wees vir gewone sedanmotors. Die venue is goedversorg, baie stylvol en smaakvol gemeubileer en baie netjies. Die tuin is baie professioneel en smaakvol uitgelê. Die venue is in 'n stil en rustige woonbuurt en dis ideaal vir mense wat net wil afskakel en ontspan na 'n harde werktermyn. Ontbyt is 'n opsie vir gaste en word aangebied in 'n gesellige atmosfeer in die venue se ruim eetkamer wat baie smaakvol gemeubileer is. Die gasvrou en gasheer is self betrokke by die aanbied van die ontbyt. Ek het egter 'n selfsorgeenheid geboek en het dus my eie ontbyt voorberei. Hoewel ek nie self soggens my ontbyt in die eetkamer geniet het nie, was dit baie aangenaam om na die sagte, strelende, klassieke musiek te luister wat soggens tydens ontbyt vanuit die eetkamer hoorbaar was. Vir die tipe reisiger wat van rustige, stylvolle vakansie-venues hou, sal Bokmakierie beslis in hul smaak val.

Cobus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Gerieflik, stil, wonderlike uitsig en aangename gasheer.

Gerieflik en stil. Veilig en maklike toegang na die N2. Heerlike, groot ontbyt en Koos was 'n baie aangename gasheer.

Hadassah P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadassah P

Rustig.

Baie rustige plek, vriendelike gasheer. Pratige uitsig. Beslis waarde vir geld.

Janine K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Dit was asemrowend, die see view van ons kamer was mooi.

Die huis is met oudhede, vat jou terug na die ou dae. Die ontbyt-area ongelooflik gekleur met wit en blou ou stukke. (Ontbyt self was lekker). Plekke baie rustig en jy kan jou troeteldier ook saam nooi.

Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer

Beste Janine,

Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer die terugvoer en bly om te verneem van julle aangename ervaring.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,

Koos & Ria Schutte

Amzee Bokmakierie Guest House
Frederik V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V

Perfect home atmosfere!

Definitely come back again.

Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Frederik.

Ons waardeer.

Groete,
Koos & Ria

Amzee Bokmakierie Guest House
Liza S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

So tuis soos by jou eie huis.

Ons het heerlik gebly en ontbyt was baie lekker!

Christo S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Die fasiliteite en diens van uitstaande gehalte.

Dit is die eerste keer wat ons as familie gebruik gemaak het van 'n gastehuis wat troeteldiere akkommodeer. Dit was 'n uitstekende ervaring en Koos en Ria, die eienaars, het werklik uit hulle pad gegaan om dit vir ons 'n aangename ervaring te maak. Die gastehuis is hoogs aan te bevele!

Willie T - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T

Puik diens en gasvryheid.

Puik diens en warm ontvangs gekry. Sal beslis weer terugkeer.

Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer

Dankie Willie, dit was so aangenaam om jou hier te hê. Sien jou weer!

Amzee Bokmakierie Guest House
Rudi V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

A wonderful place run by fantastic people in a perfect location.

We can only highly recommend this guest house. It is wonderful!

Jeanette N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette N

Rustig en gerieflik.

Alles wat ons nodig gehad het, is voorsien. Van die oomblik van ons aankoms het ons tuis gevoel met hartlike verwelkoming deur eienaars. Dit het gevoel soos familie wat ons lanklaas gesien het. Ons eenheid was met alles toegerus en daar was 'n lieflike uitsig oor die see vanaf ons balkon. Danabaai se pragtige strand en alles in die dorp wat jy nodig het is naby en dit is ook net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai se strande en besienswaardighede. Baie dankie Koos en Ria vir jul gasvryheid!

Joseph Francois O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph Francois O

Aangenaam en veilig.

Skoon en netjiese verblyf teen 'n billike tarief. Ruim selfsorg-eenheid met vier slaapkamers. Dis gerieflik vir 'n gesin van vier (4). Daaglikse skoonmaakdiens vir vakansiegangers. Ry-afstand van Mosselbaai. Mooi uitsig oor Danabaai en omgewing. Kan dit aanbeveel.

Leona D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona D

Heerlik, gerieflik.

Pragtige uitsig. Ware gasvryheid, so 'n besonderse plek!

Michelle D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Pragtige plekkie en perfek vir wat jy nodig het met vakansie.

Baie netjies. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Mooi see-uitsig en vriendelike eienaars.

Koos K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Best value for money. Will go again

Will recommend it with pleasure.

Eddie S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie S

Lekker privaat en pragtige uitsig

Die stilte wat in die aande oor Dana Baai toesak is iets om te waardeer vir my wat n statsjapie is.Dit is die eerste wat my op gaval het toe dit skemer begin raak. Groete Eddie

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 83, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e2a44cfcc49e2da1c5c44d2fc507d277e0624e4022aaf1f6d60cdcfdf6aee62acdada6381dab812890dcbf2cd7baaf411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 83 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.197827017204 22.045043706894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang