Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amzee Bokmakierie Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paul L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld en vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlik gebly en uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Dit het gevoel asof ons by familie oorgebly het. Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die eienaars het selfs vir my vrou 'n boodskap gestuur om te sê ons is veilig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Great! - Super accommodating hosts. We were traveling from the Western Cape to the Eastern Cape, so we only spent a night, arriving late and leaving early-ish. The hosts were amazing. We left Cape Town late and realized that the ongoing roadworks will cause quite a delay. We telephoned ahead and advised them that we might not make the 10pm check-in deadline. This was not a problem, and the host could not have been more accommodating - even checked that we had the directions as we would arrive late and in the dark. They left the key in the door and left lights on for us, and we only met the hosts the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Amzee Bokmakierie Guest House
Thank you, André, for your great review! It is our pleasure to assist our guests; let them feel welcome and be treated with kindness, understanding, and respect. Welcome to come again!

Air Africa B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Nice, will go again. It was pleasant. Friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Amzee Bokmakierie Guest House
Thank you. You are so welcome for a longer stay. Mossel Bay's registration is CBS (Come Back Soon)! Regards Koos and Ria

Adri L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kort maar baie aangenaam. Ons verblyf was kort maar aangenaam. Die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby M
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Pleasant and convenient. Very pleasant with easy access to Mossel Bay. Great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mientjie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker weg breek van die stad. Eenheid was mooi skoon en netjies. Privaat en veilig. See uitsig is pragtig. As jy wil strand toe gaan sal ek aanbeveel jy ry want dit is bietjie ver vir stap. Dolfyne in die branders en skoon oop strand vir stap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Amzee Bokmakierie Guest House
Dagsê Mientjie, baie dankie vir jou terugvoer op LekkeSlaap. Ons gee graag aandag aan die "cleanliness" aspek en bly jy bring dit onder ons aandag. Kan jy asb vir ons net meer spesifiseer? Ons verbeter graag. Groete, Koos en Ria

Carol D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lovely, couple of excellent facilities. Excellent, pleasant overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Heerlike gebly en vriendelik ontvang. Heerlik gekuier en soos vriende behandel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 83, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e2a44cfcc49e2da1c5c44d2fc507d277e0624e4022aaf1f6d60cdcfdf6aee62acdada6381dab812890dcbf2cd7baaf411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 83 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.197827017204 22.045043706894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang