Amzee Bokmakierie Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Paul L - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike gasheer en gasvrou.
André L - Jun 2024
Algehele gradering
Great! - Super accommodating hosts.
Lees meerAmzee Bokmakierie Guest House se terugvoer
Thank you, André, for your great review! It is our pleasure to assist our guests; let them feel welcome and be treated with kindness, understanding, and respect.
Welcome to come again!
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Michael K - Jun 2024
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons by familie oorgebly het.
Air Africa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice, will go again.
Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer
Thank you. You are so welcome for a longer stay. Mossel Bay's registration is CBS (Come Back Soon)! Regards Koos and Ria
Adri L - Jan 2024
Algehele gradering
Kort maar baie aangenaam.
Mientjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker weg breek van die stad.
Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer
Dagsê Mientjie, baie dankie vir jou terugvoer op LekkeSlaap. Ons gee graag aandag aan die "cleanliness" aspek en bly jy bring dit onder ons aandag. Kan jy asb vir ons net meer spesifiseer? Ons verbeter graag.
Groete, Koos en Ria
Carol D - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely, couple of excellent facilities.
Anne R - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike gebly en vriendelik ontvang.
Tamara M - Apr 2024
Algehele gradering
Ok, maar nie great nie.
Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer
Dagsê Tamara, baie dankie vir jou terugvoer op LekkerSlaap. Omdat ons nog nooit negatief oor Sea Cottage ontvang het nie, sal ons graag wil verbeter wat nie reg was met jul verblyf nie. 1. Wat sou jy in die badkamer wou opgradeer?
2. Watter kastrolle/bakke het gekort in die kombuis?
3. Was al die matrasse van jul 4 gaste hard? Spesifiek, watter bed se matras?
Weereens dankie vir die terugvoer wat ons beslis sal wil regstel. Omdat niemand nog iets oor bg genoem het nie, sal ons verseker daarna kyk. Mooiloop.
Groete, Koos en Ria Schutte, Bokmakierie Eienaars.
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was nou die stilste omgewing waar ek geslaap het.
Christa J - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het net een nag oor geslaap, dit was 'n gerieflike ligging om by ander familie.
Lydia K - Apr 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik
Colin M - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing.
Liselotte S - Des 2023
Algehele gradering
Spacious and welcoming BnB.
Charmaine E - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Francoise S - Des 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Marie B - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie uitsig op die see. Vriendelike diens.
Lees meerCobus S - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, stil, wonderlike uitsig en aangename gasheer.
Hadassah P - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Janine K - Des 2020
Algehele gradering
Dit was asemrowend, die see view van ons kamer was mooi.
Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer
Beste Janine,
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer die terugvoer en bly om te verneem van julle aangename ervaring.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Koos & Ria Schutte
Frederik V - Des 2019
Algehele gradering
Perfect home atmosfere!
Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Frederik.
Ons waardeer.
Groete,
Koos & Ria
Liza S - Des 2017
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Christo S - Des 2017
Algehele gradering
Die fasiliteite en diens van uitstaande gehalte.
Willie T - Jun 2016
Algehele gradering
Puik diens en gasvryheid.
Amzee Bokmakierie Guest House se terugvoer
Dankie Willie, dit was so aangenaam om jou hier te hê. Sien jou weer!
Rudi V - Okt 2015
Algehele gradering
A wonderful place run by fantastic people in a perfect location.
Jeanette N - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Lees meerJoseph Francois O - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam en veilig.
Leona D - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik.
Michelle D - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige plekkie en perfek vir wat jy nodig het met vakansie.
Koos K - Jan 2014
Algehele gradering
Best value for money. Will go again
Eddie S - Mei 2014
Algehele gradering
Lekker privaat en pragtige uitsig
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerina-weg 83, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang