Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anra Rusgenot

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anni W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Quiet, clean and comfortable. We wanted a quiet, comfortable, safe stopover for us two older ladies. Andiswa was amazingly friendly and helpful. We had brought cooked food, so the microwave, plates and cutlery in the room were most welcome for two weary travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Dear Anni, thank you for your lovely review. We appreciate it. Best regards.

Barry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

As above. Excellent reception from a very well-organised host. Helpful and ready.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Dear Barry, thank you for the great review. Best regards.

Jean K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik. Ongelooflik lekker gekuier en geslaap. Vriendelike mense, naby 'n pragtige restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Jean, baie dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer! Groete

Karen S
1 nag
5.0
Aug 2024

Goeie ligging, vriendelike ontvangs, skoon en netjies, veilige parkering. Heerlik gebly, goeie ligging, reg by die N1, skoon, netjies en goeie nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Karen, dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit. Vriendelike groete

Miemie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Uitstekend, gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs. Ons het 'n warm ontvangs gekry, die kamer was baie netjies en gerieflik. Daar was 'n kragonderbreking, maar die gastehuis het 'n kragopwekker gehad sou die krag in die dorp nie herstel word nie. Uitstekende diens, lekker koffie, vars melk en beskuit was in die kamer. Beslis die moeite werd en sal in die toekoms weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Miemie, dankie vir jou gawe resensie. Vriendelike groete

Madelein V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Waarlik 'n juweel van 'n plek. Baie netjies. Skoon! Te lekker! Die perfekte plek om te rus na 'n lang pad. Die foto's is mooi, maar dis baie mooier as op die fotos. "Highly recommended".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Madelein, baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit baie. Groete!

John W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great spot in the heart of town, close to restaurants and very neat accommodation. We had a lovely stay at Anra Rusgenot and were impressed by the hosts' knowledge of the town, what to do, and where to grab dinner. The accommodation was larger than anticipated, and we were grateful for the secure parking garage, neat spacious rooms, and attention to detail overall. The adjacent art gallery was great, and we were happy to purchase an artwork too to take home with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Dear John, thank you for your great review. We appreciate it. Best regards.

Conrad V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Oorgeslaap oppad na Pilanesberg. Als wat nodig is vir 'n oorslaap op reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Conrad, baie dankie vir die gawe resensie. Vriendelike groete.

Thys M
1 nag
5.0
Jun 2024

Wonderlike plek om te oornag. Kan dit aanbeveel. Uitstekende verblyf. Sal weer van die gasheer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Thys, baie dankie vir die gawe resensie. Vriendelike groete

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

As always a very comfortable one night stay. Comfortable clean room and bathroom. It had everything we needed, except maybe a toaster. We appreciated the supplied coffee for a Bodum and fresh milk in the fridge. Not to mention the electric blanket! Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Dear Cindy, thank you for your kind words and fantastic review! Next time, consider booking one of our self-catering suites which are fully equipped, including toasters. Best regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Manna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 201

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 37, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cbafa84cbd4039fd9a9ca992df5fe04bb97b12f8ed23c5edcc0e903ba3fc593586bbb3a6f392ff950bf48c44b93d1752192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 201 5 1 5 37 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.413261221844 23.945310490105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang