Ananda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Place 1, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ananda is 'n knus selfsorg-ateljee met sy eie privaat ingang in Kommetjie, Kaapstad, met slaapplek vir 2 gaste.
Die oopplan-ateljee is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, lugbraaier, 'n yskassie, 'n skottelgoedwasser, 'n broodrooster, 'n ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank en 'n gemaklike rusbank om op te ontspan. WiFi-toegang word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n lieflike binnehof met sitplek en 'n braai, waar hulle kan terugsit, en kwaliteit tyd saam deurbring. Die hoofattraksie en gewildste aktiwiteit in die area is branderplankry.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mountain Place 1, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Gaste dink Ananda het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Place 1, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang