Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anathi Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Marlene M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Lovely little hotel. This is a gem with spacious rooms and little details like electric blankets that made it extra cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Warm Oasis in koue na lang pad. Ons het laataand aangekom, en was gasvry en vriendelik ontvang. Die kamer voorsien lekker warm beddegoed en 'n warm kombers met koffie, tee ens. Ons het net oorgeslaap, maar sal beslis terug gaan en dalk 'n dag langer wil bly om die mooi plek te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jan 2022

Waarde vir geld. Alles was mooi skoon en netjies. Pragtig skoon en netjiese geriewe. Waarde vir geld om 'n aand of twee oor te bly. Kantoor/admin se personeel nie te vriendelik gewees nie, maar die skoonmakers en ander personeel was baie vriendelik gewees. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sean J
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2022

Extremely disappointed. The place was poorly maintained and not prepared for guests. No towels, no plug for bath, no hot water, emergency lights not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lindi G
1 nag Besigheidsreis
2.4
Mrt 2022

Goed. Ideaal vir n besigheidsreis en 'n vinnige stop. Ons het wel nie ontbyt geneem nie so kan net selfsorg aanbeveel. Gesametlike braai area nie aanbeveel indien meer privaatheid gesoek word nie, maar wat wel goed kan werk vir 'n groep wat saam oorbly in Kokstad. Hout word voorsien.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Belindah L
1 nag
5.0
Mei 2021

The place is extremely clean. The staff helpful. Affordable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2021

Dit is nie ’n hotel. Dit is meer soos 'n motel, geen restaurant of kroeg. Was teleurgesteld. Nie 'n goeie bestemming.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ilze V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Baie goeie diens, netjies en veilig. Ruim en luukse kamers. Nie kritiek - ons het nie warm water gehad om die aand te stort, wel die volgende oggend. Kyk maar net daarna asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirlene H
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2020

It was worth our money and a beautiful place to stay. The staff was friendly as well. Will stay at Anathi Hotel anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2020

Superb. Good value for money, I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Anathi Hotel
Thank you for the positive review, we look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawthorne-straat 123, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZg0HZF6FXjCmm7KjrCTCBYIz703FGDnrzOqx4hdH8N76pfUJUW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 123 Hawthorne Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.541957982037 29.416358753967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang