Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor @ 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.3
Darweesh A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic, we will definitely recommend it to our family and friends. It was awesome, I enjoyed the tranquillity, it was really a home away from home. The apartment was so neat, cosy and cute, we will definitely go back. Our stay was the best, we are well rested. Our host Henrietta was so friendly and hospitable. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heaven on earth. The place is absolutely beautiful. We were greeted with open arms. It felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very relaxing, very wet. Host was extremely friendly and very helpful. Place is amazing and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Good experience. Great stay and will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfred E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Asemrowend en sielsverblyd. Uitstekende diens ontvang en die verblyf was net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl-heinz V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Very good. I had a great stay at Anchor@4 and will book there again next time I am in Cape Town. A great benefit is secured parking that accommodates large vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Will definitely go back. Very clean and neat place to stay. Was the perfect stopover for us. Would highly recommend it ️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heel lekker. Alles was baie netjies, die mense is baie vriendelik, maar hulle kan gerus die plek bietjie meer gereeld en meer ordentlik skoonmaak. Dit was nogal vreemd om jou eie skottelgoed te was voor 'n persoon die eenheid verlaat en dan word daar boonop nog inspeksie ook gehou voor daar vir jou oopgemaak maak word om die perseel te verlaat.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrietta
Anchor @ 4
Hallo Jacques. Jammer dat jy teleurgesteld voel. Net 'n regstelling. Julle het die eenheid in tip-top skoonheid ontvang, niks was uit plek nie. Dit is 'n selfsorg-eenheid. So die kamer reels vereis dat jy die vertrek en kombuis in netjies toestand weer los wanneer julle vertrek. Baie dankie, Henrietta.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henrietta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Spuy-weg 4, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe3eb83bdab252b25fb83950c922b50b501779c976d8c10c5a23a53286b24409f1ca892d79f20e803df1eea498e503fb6e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 4 Van Der Spuy Road Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8808249 18.5559417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang